AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Waarskuwing oor moutgars

Produsente is versoek om die aanplanting van moutgars deeglik te oorweeg om surplusse te voorkom.

’n Opname onder produsente en landboumaatskappye oor beplande droëland moutgars-aanplantings dui aan dat boere van plan is om vanjaar meer van spesifieke kultivars aan te plant as wat daar markruimte voor beskikbaar gaan wees.

Graan SA vra produsente om hul aanplantings te heroorweeg en moontlik te fokus op kultivars waarvan meer saad beskikbaar is en waaraan daar groter behoefte by SAB Malting (SAMB) is.

Mnr. R.D. Erasmus, voorsitter van die garswerkgroep, waarsku mits produsente te veel van een kultivar aanplant, SABM nie die volle produksie sal kan aankoop nie.

Die geskikte kultivars
Die opname dui aan dat produsente van voorneme is om 12 300 ha of sowat 36 000 ton te veel van die Erica-kultivar te produseer. Produksie-voornemens rakende die S6-kultivar is ook hoog, maar dit is ’n eksperimentele kultivar en dus sal slegs ’n beperkte hoeveelheid saad beskikbaar wees.

Berekeninge tussen die maatskappye se behoeftes en voornemens vir aanplantings dui ’n moontlike tekort van sowat 7000 ton van die hoëstikstof Nemesia-kultivar aan. Erasmus sê 2200 ha meer van dié kultivar kan aangeplant word. Van die S5-kultivar kan 3000 ha meer aangeplant word, terwyl ’n tekort van 7500 ton van die SSG 564-kultivar verwag word. Altesaam 2800 ha kan meer van dié kultivar geplant word. Die S9 en S12 kultivars is beide eksperimenteel en oorproduksie word nie verwag nie.

Erasmus maan dat die surplusproduksie van die Erica-kultivar daartoe kan lei dat 36 000 ton daarvan na die voermark sal moet gaan. Verder dui berekeninge vanuit die opname aan dat SABM se totale behoefte van die kommersiële sowel as eksperimentele en hoë stikstof kultivars sowat 189 000 ton is.

Onbenutte markspasie
Aanplantings voornemens dui op produksie van sowat 169 000 ton van dié kultivars. Erasmus sê berekeninge dui daarop dat sowat 20 000 ton moutgars se markspasie onbenut in die Suid-Kaap se bedryf is.

“Indien die aanplantings meer in lyn met die behoeftes van die mark (SABM) is, kan dit die surplus gars wat in die voermark bemark sal moet word, met 20 000 ton verlaag. Sodanige aanpassings sal 'n impak op die winsgewendheid van jou onderneming hê,” aldus Erasmus.

Erasmus moedig boere aan om dié inligting toe te pas wanneer hulle aanplantings beplan, en enige produsent met navrae is welkom om hom te skakel by 082 523 8159.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,629.24
+0.4%
Silwer
18.33
-0.1%
Palladium
2,084.75
+2.0%
Platinum
852.00
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot