AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9479
0,00
CORN
27 Jan
-
4568
0,00
SOYA
27 Jan
-
9642
0,00
SUNS
27 Jan
-
12400
0,00
WEAT
27 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
27 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
27 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Waarskuwing teen té veel superfynwol

Waak teen die oorproduksie van superfynwol, het mnr. Geoff Kingwill, voorsitter van Cape Wools, wolboere vermaan.

Wolboere is gewaarsku om nie superfynwol ten koste van die hoeveelheid wol wat per skaap geskeer word, na te jaag nie. Dit is die eerste keer in meer as 20 jaar dat dié vermaning uitgereik is.

Mnr. Geoff Kingwill, voorsitter van Cape Wools, het op die nasionale NWKV-kongres gesê omdat wolboere op markseine gereageer het, oorskry die aanbod van superfynwol tans die vraag. Dit het reeds daartoe gelei dat die prysgaping tussen fyn- en mediumwol merkbaar gekrimp het. “Hoewel fynwol steeds ’n premie geniet, sal dit nie so groot wees soos in die verlede nie. Dit blyk ook dat die produksie van mediumwol afneem.”

Hy meen die verwagte versnelling van die wêreldekonomie, veral in Amerika en Europa, sal meebring dat die vraag na wolklere gaan styg. “As na die prysvergelyking tussen wol en katoen en wol en mensgemaakte vesels gekyk word, het dit van 3:1 in die middel 1990’s tot 5:1 toegeneem. Om dit te handhaaf en as aansporing te dien om met wolproduksie te volhard, sal wolpromosie nie agterweë gelaat moet word nie.”

Die kongres het eenparig goedgekeur dat wolkopers in die komende seisoen 12 sent per kilogram wol van produsente vir die bevordering van wol invorder. Nagenoeg R1,3 miljoen sal vir die plaaslike bevordering aangewend word en R4,9 miljoen vir internasionale bevordering. Sowat R2,6 miljoen sal in reserwe gehou word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot