AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Waarskuwing vir sprinkane in NK

Boere in die Noord-Kaap is gewaarsku om uit te kyk vir sprinkane wat glo reeds voorkom, sê Agri Noord-Kaap.

Die eerste sprinkane van die seisoen het naby Prieska en Carnarvon in die Noord-Kaap voorgekom. Die sprinkane in die Prieska-omgewing kom meestal op die sowat 90 000 ha staatsgrond by Alkantpan voor. Mnr. Johan van Rensburg, hoof uitvoerende beampte van Agri Noord-Kaap, sê dit was voorheen ’n toetsterrein vir wapens, maar tans lê die grond ongebruik.
 
“Die terrein is bykans onbegaanbaar, wat dit moeilik maak om die sprinkane te spuit,” vertel Van Rensburg. Die plaag wat naby Carnavon voorgekom het, is reeds onder beheer gebring. Die plae het voorgekom ná die eerste goeie reën in dele van die Karoo en sprinkane uitgebroei het.
 
Gereedheidsgrondslag
Volgens Van Rensburg is boere regoor die provinsie op ’n gereedheidsgrondslag as groot plae wel voorkom. Dié plae volg gewoonlik op die eerste goeie reën in die provinsie.
 
Die organisasie rig ook ’n versoek aan boere wat sprinkane op hul plase vind om dit aan te meld. “Van die boere wil nie plae aanmeld nie, maar as dit nie betyds aangemeld word nie, kan dit ernstige gevolge vir ’n hele omgewing inhou.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.1%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,668.37
+0.5%
Silwer
18.97
+0.8%
Palladium
2,187.02
-0.8%
Platinum
874.00
+0.7%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot