AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wakkerstroommyn kry wéér bloedneus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die vleilande in die distrik Wakkerstroom. Foto: Alani Janeke
Een van die vleilande in die distrik Wakkerstroom. Foto: Alani Janeke
Die Grondwethof het ’n vroeëre besluit van die hooggeregshof in Pretoria bevestig wat ’n steenkoolmynmaatskappy verbied om in een van die land se hoof wateropvangsgebiede te myn.

Terwyl meer as 200 lande van reg oor die wêreld hulle verlede week in Glasgow, Skotland, op die COP26-klimaatberaad tot die uitfasering van steenkool as energiebron verbind het, het die Grondwethof ’n vroeëre besluit van die hooggeregshof bevestig wat ’n steenkoolmynmaatskappy verbied om in een van Suid-Afrika se belangrikste wateropvangsgebiede te myn.

Die maatskappy Uthaka, wat voorheen as Atha-Africa Ventures bekend gestaan het, het hom tot die Grondwethof gewend nadat die hooggeregshof in Pretoria vroeër ’n interdik aan ’n koalisie van agt omgewingsorganisasies toegestaan het om mynaktiwiteite van die beoogde Yzerfontein-steenkoolmyn naby Wakkerstroom stop te sit totdat daar uitsluitsel is oor ander aansoeke voor die hof om die toestemming vir die myn ter syde te stel.

Ses ander aansoeke is hangende waarin die hooggeregshof gevra word om verskillende lisensies vir die beoogde myn ter syde te stel. Die koalisie van organisasies word sedert 2015 in die stryd teen mynplanne in die Mabola-gebied deur die sentrum vir omgewingsreg (CER) verteenwoordig.

Mabola is deel van 70 000 ha grasveld in Mpumalanga wat in 2014 tot bewaringsgebied verklaar is. Dit is een van Suid-Afrika se 22 strategiese waterbrongebiede waar die helfte van die land se vars water vandaan kom. Hierdie gebiede beslaan maar 10% van Suid-Afrika se grondoppervlakte, maar voorsien 50% van die land se water.

“Oor die laaste ses jaar het ons alles in ons vermoë gedoen om die toestemmings wat aan hierdie myn gegee is, om te keer en te verhinder dat steenkoolmynaktiwiteite in hierdie water- en ekologies gevoelige omgewing die langtermynwatersekerheid in Suid-Afrika bedreig,” sê me. Mariette Lieffering, uitvoerende hoof van die federasie vir ’n volhoubare omgewing.

Mnr. Bobby Peek van die nieregeringsorganisasie Groundwork verwelkom die Grondwethof se uitspraak en sê dit sluit aan by die COP26-beraad se besluit om weg te beweeg van kragopwekking met steenkool. Dit baan die weg vir nuwe, skoonenergieprojekte wat werkers en gemeenskappe bevoordeel. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.8%
Rand - Pond
19.36
-0.2%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.50
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,072.17
+1.4%
Platinum
863.26
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,361
+0.1%
Alle aandele
63,733
+0.2%
Hulpbronne 10
56,135
-0.1%
Industriële 25
79,389
-0.2%
Finansiële 15
14,138
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot