AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Walmart: Regering soek R500m.

Die Regering het sy ontevredenheid te kenne gegee met Walmart se aanbod om R100 miljoen in plaaslike verskaffers te belê as deel van sy oorname van Massmart.

Die Regering het sy ontevredenheid te kenne gegee met Walmart se aanbod om R100 miljoen in plaaslike verskaffers te belê as deel van sy oorname van Massmart.


Walmart het onlangs die groen lig van Suid-Afrika se mededingingsowerhede gekry om die plaaslike maatskappy Massmart oor te neem. Walmart moes egter as ’n deel van die ooreenkoms onder meer instem om R100 miljoen in die plaaslike ekonomie te belê.


Onvoldoende

Die Regering voel egter dat dié bedrag nie ’n groot genoeg teenvoeter sal wees teen die gevolge van die invoer wat die maatskappy beoog nie.


“’n Fonds van R100 miljoen vir die ontwikkeling van verskaffers kan vinnig in die niet verdwyn gegewe die waarskynlike impak van ’n skuif na invoer in dié maatskappy,” het die Departemente van Ekonomiese Ontwikkeling en Handel en Nywerheid in ’n verklaring gesê.


R500 miljoen

Volgens ’n onlangse berig in Business Report, verwag die Regering van Walmart om dié bedrag tot R500 mijoen te verhoog.


Intussen het me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, mnr. Ebrahim Patel, Minister van Ekonomiese Ontwikkeling en dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, ’n hersieningsaansoek oor die Walmart-transaksie ingedien. Lees die storie hier.


Bron: Fin24


2 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot