AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wapenlisensies: 800 000 uitstaande

‘n Agterstand van sowat 800 000 wapenlisensies moet nog deur die Polisie verwerk word, sê die Vryheidsfront Plus.

‘n Agterstand van sowat 800 000 wapenlisensies moet nog deur die Polisie verwerk word, sê die Vryheidsfront Plus.

Luidens ‘n verklaring het dié syfer duidelik geword na aanleiding van syfers wat mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, in antwoord op ‘n vraag in die Parlement gegee het.

Mnr. Pieter Groenewald, die party se veiligheidswoordvoerder, sê Mthethwa het bevestig dat 1 365 203 aansoeke vir hernuwings ingevolge die nuwe Wet op Beheer van Vuurwapens ontvang is. Van dié aansoeke is 499 043 goedgekeur, 15 766 afgekeur en 2 009 op appèl geneem.

“Hierdie syfers bevestig dat die agterstand van die verwerking van aansoeke by die Polisie meer as 800 000 is,” sê Groenewald.

Wat van die nege maande?

Volgens Groenewald kan die onderneming deur die Minister, dat die agterstand van vuurwapenlisensies binne nege maande uitgesorteer sal wees, nie haalbaar wees nie.

Mthethwa het vroeër die maand, 2 November 2010, saam met genl. Bheki Cele tydens ‘n perskonferensie belowe dat probleme rondom wapenlisensies en die sloering met uitreiking daarvan uitgesorteer sal word.

Luidens ‘n nuusverklaring het Mthethwa gesê: “Ons het ‘n omdraaitydperk van nege maande in plek geplaas om agterstande op te klaar”. Volgens hom word ernstige probleme met die sentrale vuurwapen register ondervind. Hy’t ook uitgewys dat hulle vermoed dat elemente van korrupsie betrokke is.

Vier miljoen wapens

“Wat verder kommerwekkend is, is dat daar ongeveer vier miljoen vuurwapens in die land is en slegs 1,3 miljoen aansoeke vir herlisensiëring is ontvang. Meer as 2,7 miljoen vuurwapens is dus nog op die ou stelsel voor die nuwe wet,” verduidelik Groenewald.

Hy sê die feit bevestig en versterk die party se vroeëre voorstel aan Mtetwa dat alle ou lisensies geldig moet bly, en die lisensiëring van vuurwapens wat ná die instelling van dié wet aangekoop word, volgens die wet se spesifikasies moet plaasvind.

26 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot