AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Wapenwet tree in April in werking

Die Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) sal van 1 April volgende jaar van krag word.

Dir. Jaco Bothma, hoof van die SA Polisiediens se sentrale vuurwapenregister, het in 'n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir veiligheid en sekuriteit gesê regulasies vir die implementering van die wet en die rekenaarstelsel wat 'n omvattende rekordstelsel en die uitreiking van lisensies moontlik maak, sal teen dié tyd in werking wees.

Mnr. Charles Nqakula, Minister van Veiligheid en Sekuriteit, het vroeg in Julie gesê het dat regulasies wat die implementering van die wet moontlik maak, teen einde Julie van krag sou wees. Mnr. Mluleki George, voorsitter van die portefeuljekomitee, wou derhalwe weet of die SAPD onwillig is om die wet te implementeer.

Dir. Bothma het gesê die polisiediens is gereed om die wet in werking te stel, maar is nie seker of dit doeltreffend sal wees nie. "Ons kan die gemeenskap beter dien deur die wet met groter deeglikheid te implementeer."

Die eerste fase van die implementering van die wet het in Januarie begin met die deregulering van windbukse. Die akkreditasie van jagverenigings, wapenversamelaars, sportskuts en opleidingsinstansies sal in Januarie volgende jaar begin. Mense wat van gelisensieerde vuurwapens wil ontslae raak, sal ook dan geleentheid kry om dit te doen.

Van 1 April sal begin word met die uitreiking van vuurwapenlisensies volgens die nuwe wet. Dir. Bothma het gesê mense wat aansoek gedoen het om vuurwapenlisensies vóór die nuwe wet in werking getree het, sal in April weer moet aansoek doen. Aansoekers sal weer lisensiegelde moet betaal.

1 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot