AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Warm debat oor daling in vleispryse

Die skerp daling in die prys van rooivleis het 'n vuurwarm debat op 'n vergadering van die Oos-Kaapse RPO ontlok.

Die moontlikheid van ’n regsgeding oor die strenger toepassing van wetgewing is ook bespreek. Mnr. Koos van der Ryst, ondervoorsitter van die RPO, sê die belangrikste oorsaak vir die daling in pryse is weens die droogte in Suid-Afrika en Namibië en gevolglike noodbemarking. 

 “Talle boere sit sonder weiding. Met die winter wat al hoe nader kom, probeer hulle net van hul vee ontslae raak. Boonop is talle verbruikers in ’n ekonomiese verknorsing weens die skerp styging in die prys van brandstof en elektrisiteit. Hulle het dus minder geld in hul sak om aan kos te bestee.

“Die probleem word vererger deur die Departement van Landbou se onvermoë om sy eie wetgewing toe te pas om die onbeheerde invoer vanaf buurlande strenger te monitor. Dit het reeds daartoe gelei dat Suid-Afrika sy status as vry van bek-en-klouseer verloor het.”

Vleis uit buurland
Volgens Van der Ryst is daar drie maniere vir vee van Namibië om die Suid-Afrikaanse mark te bereik. Diere kan regstreeks na ’n abattoir gestuur word of eers na ’n voerkraal en dan geslag word. Teeldiere kan ook ingevoer word mits die invoer deur die betrokke stoettelersgenootskap goedgekeur en ’n permit ingevolge die Wet op Diereverbetering uitgereik is.

“Die probleem is egter dat daar ook diere sonder permitte na Suid-Afrika gestuur word. Dié vee  kom op verseëlde vragmotors die land binne, maar wanneer dit afgelaai word, geskied dit nie onder toesig van amptenare nie.”

Van der Ryst sê die Rooivleisbedryfsforum, wat uit 13 belanghebbendes in die waardeketting bestaan, is in ’n ernstige gesprek met die Department van Landbou gewikkel om die bestaande wetgewing strenger toe te pas. “Ons praat al vier jaar oor die saak, maar dit val net op dowe ore. Daar is ’n tekort aan personeel wat die polisiëring moet doen en ’n politieke wil wat ontbreek. ’n Regsaksie is nie uitgesluit nie.”

Lees meer hieroor in Landbouweekblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.09
-0.0%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot