AFGRI
BEAN
02 Des
-
9239,2
-125,80
CORN
02 Des
-
4530
-15,00
SOYA
02 Des
-
10500
-100,00
SUNS
02 Des
-
10930
-100,00
WEAT
02 Des
-
6840
-37,00
WMAZ
02 Des
-
5015
-112,00
YMAZ
02 Des
-
4450
-56,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Warmer somers Suid-Afrika se voorland

Suid-Afrikaners kan hulself regmaak vir drasties warmer somertemperature, kan afgelei word van klimaatmodelle van die WNNR.

Suid-Afrikaners kan hulself regmaak vir drasties warmer somertemperature, kan afgelei word van klimaatmodelle van die WNNR.


Dr. Francois Engelbrecht, klimaatmodelleerder van die WNNR, sê somertemperature kan in die volgende vier jaar met gemiddeld 1 °C tot 2 °C styg, aldus Beeld.


Uiterste weerstoestande

Engelbrecht sê uiterste weerstoestande gaan al meer dikwels voorkom. Dit vind reeds plaas met die Natalse Middelland wat volgens kundiges aan die Universiteit van KwaZulu-Natal die koudste winter in 40 jaar beleef.


Die Oos-Kaap gaan waarskynlik meer oorstromings beleef met die westelike dele van Suider-Afrika en die Wes-Kaap wat droër gaan word. Die Wes-Kaap beleef tans ’n droë winter.


Hy sê temperature in Suider-Afrika gaan in die laaste 30 jaar van die eeu kwaai styg, met ’n gemiddelde van tot 5 °C. Temperature tussen 1961 en 1990 word as grondslag vir die vooruitskattings gebruik.


Hoër stygings in Suid-Afrika

Hy sê ook die styging in die gemiddelde temperature in Suider-Afrika gaan dubbel so hoog soos die gemiddelde styging in wêreldtemperature wees.


Volgens die vierde verslag van die Verenigde Nasies se Interregeringspaneel oor Klimaatsverandering van 2007 is ’n styging van 2 °C tot 2,4 °C die drempel waarop drastiese en onomkeerbare veranderinge kan volg.


Bron: Beeld


8 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,801.45
-0.1%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,923.50
-1.1%
Platinum
1,042.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,352
-0.8%
Alle aandele
74,485
-0.7%
Hulpbronne 10
74,173
-2.4%
Industriële 25
91,519
-0.7%
Finansiële 15
15,542
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eks n maklike man. Soek vrede liefde en eerlikheid. Soek 'n vrou wat als saam kan doen en lewe genie
Eks n insperasie vir ander wat saam werk. En saam 'n pad kan stap. Ek verneuk nie op my maat nie so verwag ek dit ook
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot