AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wat behoort Zuma in staatsrede te sê?

Het pres. Jacob Zuma die mannemoed om die nodige ekonomiese beleidsverandering tydens sy staatsrede aan te kondig, vra AfriSake.

Die land se sosio-ekonomiese toekoms is op die spel, maar  het pres. Jacob Zuma die mannemoed om die nodige ekonomiese beleidsverandering tydens sy staatsrede aan te kondig?

Volgens AfriSake se uitvoerende hoof, mnr. Cornelius  Jansen van Rensburg, sal hierdie dié vraag wees waarop die Suid-Afrikaanse publiek 'n antwoord soek. Die staatsrede vandag sal bepalend wees vir die toekoms van die land.

“Die land se ekonomiese stabiliteit word tans gyselaar gehou deur 'n regeringsideologie wat ’n ondeurdagte beleid daarstel. Die land se lae ekonomiese groeikoers, werkloosheid en verbrokkelde infrastruktuur is bloot simptome hiervan,” sê Jansen van Rensburg in 'n nuusverklaring.

Hy meen drie dinge wat pres. Zuma onmiddellik kan doen om die gety te draai, is:

* Privatiseer die elektrisiteitsvoorsieningsbedryf in geheel.

* Verskans eiendomsreg en brei dit uit na alle landsburgers.

* Herbesin oor die ereistes van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB).

Privatisering van die elektrisiteitsvoorsieningsbedryf is die enigste oplossing om die swaard wat tans oor die ekonomie hang, te verwyder. Industriële sowel as chemiese- en petrolmaatskappye staan gereed om toe te tree tot die voorsiening van elektrisiteit, maar word deur regeringsbeleid verhoed.

Die groeiende onsekerheid rondom die toekoms van eiendomsreg moet in die kiem gesmoor word. Die enigste manier om die land se ekonomie op 'n langtermyn-wenpad te plaas is om bestaande eienaars van bates se regte te verskans. Eiendomsreg moet tegelyk ook meer toeganklik en haalbaar vir laerinkomstegroepe gemaak word.

'n Voorbeeld hiervan sou wees om alle staatsgrond op die ope mark beskikbaar te stel. Terselfdertyd behoort informele nedersettings geformaliseer te word met oordrag van daardie erwe aan hul regmatige eienaars.

“Die SEB-beleid lê soos 'n smorende kombers op die ekonomie. Al beoog die beleid om voorheen benadeelde gemeenskappe te bemagtig, is dit net 'n rookskerm vir ANC-kaders om hulself te verryk, aldus Jansen van Rensburg.

SEB is duur, ondoeltreffend en skep sosiale verwagtinge waaraan die Regering nie kan voldoen nie. Die infrastruktuur-krisis op plaaslike regeringsvlak en die huidige elektrisiteitstekorte is te wyte aan ’n misplaaste bemagtigingwetgewing.

“Slegs die private sektor, en spesifiek plaaslike ondernemings, kan die grootste bydrae maak tot die verligting van werkloosheid en armoede,” het Jansen van Rensburg gesê.

“Die staatsrede bied aan die president die geleentheid om dit moontlik te maak vir besighede om te kan belê in die land se toekoms en só werk te kan skep.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.2%
Rand - Pond
19.24
+0.5%
Rand - Euro
17.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,635.45
+0.4%
Silwer
18.30
-0.5%
Palladium
2,071.63
-0.2%
Platinum
847.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,761
-1.5%
Alle aandele
63,112
-1.4%
Hulpbronne 10
56,941
-0.1%
Industriële 25
77,811
-1.8%
Finansiële 15
13,956
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot