AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wat van oortreders ná onluste?

Aanduidings dat die onwettige stakings, geweld, brandstigting en intimidasie tot rus gekom het, is deur Agri SA verwelkom.

“Dit is nou belangrik dat alle partye saamwerk om die vertroue te herstel en gemoedsrus in die handel te skep sodat Suid-Afrika se beeld as ‘n betroubare voorsiener van hoëgehalte produkte aan internasionale markte kan herstel,” sê mnr. Anton Rabe, voorsitter van Agri SA se arbeid- en maatskaplike beleidskomitee. 

Hy sê in ’n nuusverklaring dat die persepsie wat geskep is dat Agri SA ingestem het tot ‘n nuwe minimum loon van R80 per dag nie waar is nie, aangesien hy geen mandaat in dié verband het nie.  “Agri SA is nie ‘n werkgewersorganisasie nie en kan nie loonooreenkomste beding nie,” sê Rabe. 

Werkgewers kan self besluit oor optrede
“Agri SA het ook nie ingestem dat geen dissiplinêre aksies teen stakende werkers en opstokers geneem sal word nie. Werkgewers kan self besluit oor toepaslike optrede in dié verband aangesien die staking onwettig was en werkers nie die beskerming van die Wet op Arbeidsverhoudinge geniet nie.  Wetteloosheid en kriminele aktiwiteite kan nie geduld word nie en oortreders moet deur normale vervolgingsprosesse verantwoordbaar gehou word,” sê Rabe.

Agri SA het hierdie week aandag gegee aan ‘n reeks opdragte van sy kongres oor die opleiding en opheffing van plaaswerkergemeenskappe.  Een van die opdragte handel oor ‘n objektiewe studie onder leiding van die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) waardeur woon- en werksomstandighede op plase ondersoek sal word. 

“Omdat daar uiteenlopende persepsies oor die omstandighede van plaaswerkers bestaan, is dit moeilik om konsensus oor probleme en oplossings te vind.  Daarom is hierdie studie van wesenlike belang, soos ook blyk uit die uiteenlopende redes wat aanleiding gegee het tot die arbeidsonrus in die Wes-Kaap,” sê Rabe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot