AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Water: Aksie kom oor besoedeling

Die TLU SA en die Nasionale Waterforum beoog ’n landwye aksie om gevalle van waterbesoedeling te dokumenteer en klagte daaroor by die Polisie in te dien.

Die TLU SA en die Nasionale Waterforum (NWF) beoog ’n landwye aksie om gevalle van waterbesoedeling te dokumenteer en klagte daaroor in te handig by die SA Polisiediens.


Drastiese optrede raak noodsaaklik in die lig van die Departement van Waterwese se volgehoue ontkenning dat  waterbesoedeling op ’n krisis afstuur, sê mnr. Louis Meintjes, ondervoorsitter van die TLU SA en voorsitter van die NWF. Ondanks waarskuwings van verskeie wetenskaplikes het me. Nobubele Ngele, waarnemende DG, gesê “die land sal in geen stadium in die toekoms ’n waterkrisis beleef nie”.


Sy maak die waarskuwings af as publisiteitsfoefies of ’n manier om geld te maak en sê suur mynwater het ’n “wa geword vir opportunistiese groepe om op te spring”. Sy het die vakbond Fedusa se dreigement om te staak weens kwessies oor watergehalte, as “bisar” bestempel.


“Die departement hoef net te kyk na wetenskaplike toetse wat op water gedoen is om te besef hoe kommerwekkend besoedeling in die land is,” het Meintjes gesê. Hy sê die departement se houding bevestig dat dit die regte ding was om ’n klag teen die minister te lê oor pligsversuim om waterbronne te beskerm.


Volgens Meintjes het kol. Louis Bester van die direktoraat vir voorrangmisdaad van die SAPD laat blyk dat ’n spesiale ondersoekeenheid die klag ondersoek. “As daar nie vordering is nie, sal ons uiteindelik die Grondwethof nader vir ’n uitspraak oor die besoedeling van waterbronne en die departement se versuim om sy plig in dié verband na te kom,” sê hy.


Die NWF gaan ’n databasis van elke bron van besoedeling met die polisie se saaknommer opbou en klagte aan die ondersoekeenheid deurgee. Strafregtelike klagte word oorweeg of is reeds ingedien teen minstens vier munisipaliteite.


12 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot