AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Water: Boere se seën én skade

Ondanks uitgebreide skade weens onlangse storms in groot dele van die land, bly boere immer dankbaar vir reën.

In onlangse storms landwyd is daar talle lewensverlies en skade aan infrastruktuur aangemeld. Alhoewel boere in talle dele van die land ook erge skade gely het, is die gemoedere steeds goed.

Mnr. Willem van Jaarsveld, die hoofbestuurder van Agri Limpopo, meen ’n “nagmerrie gaan ontvou as die water uiteindelik wegtrek. Totale mikro-ekonomieë rondom dorpe in Limpopo is tot stilstand geruk, boere kan nie by hulle plase uitkom of van hulle plase wegkom nie en menigte is totaal afgesny van kontak of kommunikasie met die buitewêreld,” verduidelik hy.

Bly positief
Daar is ook groot verliese aan groente- en graanoeste wat eersdaags geoes sou moes word, verduidelik Van Jaarsveld. “Hierdie situasie is egter ’n uitstekende getuigskrif vir die karakter van die deursnee Suid-Afrikaanse boer; almal met wie ek gesels, is positief en bly dankbaar vir die reën.”

In KwaZulu-Natal begin die reën ook boerdery-aktiwiteite beïnvloed. Volgens Mnr. Ralf Küsel, Graan SA se verteenwoordiger in die provinsie en ’n graanboer van Luneburg in die noorde, is daar nog nie veel skade nie. “Die mielieprys is nou hoog en die boere wat vroeë mielies het, is angstig om steeds hierdie prys te verdien. Die reën ry ongelukkig hierdie plan nou in die wiele en plek-plek is daar selfs gerugte van mielies wat aan die stronk begin uitloop.”

Goeie watertafel
In Bergville in die KwaZulu-Natal Middelland moes ’n hospitaal noodgedwonge ontruim word weens ’n erge storm wat die dorp getref het. Mnr. Bruce Shepherd, ’n graan- en beesboer van Bergville en die voorsitter van die  Bergville-boerevereniging, meen die konstante reën van die afgelope tyd is tot nou toe nog welkom. “Ons het nie veel meer reën nodig nie, maar dit is goed om die winter met ’n propvol watertafel in te gaan en daar is ook ’n uitstekende oes op die lande. Dit gaan dus baie goed met ons.”

Die suikerboere in die noorde van KZN begin senuagtig raak, meen mnr. Danie Bosman, sekretaris van die Suikerkwekersvereniging in Pongola. “Ons het beplan om die meule reeds teen die 5de Maart aan die gang te kry, maar die weer laat ons nie toe nie. Dit beteken die eerste betaling aan boere gaan met ten minste twee weke se produklewering kleiner wees as verwag. Boere bly nietemin positief oor die reën,” verduidelik Bosman.

Byskrif: Krokodilbrug in die Kruger-wildtuin. Foto: VERSKAF

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.09
-0.0%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot