Dié dam verskaf water aan huishoudings, plase en fabrieke in die Estcourt- en Weenen-omgewing en vorm deel van die Boesmansrivier-staatswaterskema.
Die damwal is in 1963 voltooi, is 40 m hoog en 281 m lank. Die departement van water en sanitasie het onlangs ’n boer wat onwettig water aan dié dam vir besproeiing onttrek het, met amper R2 miljoen beboet.
Lees in die nuutste uitgawe van Landbouweekblad en op Landbou.com oor ’n oënskynlike beleidsverandering oor onwettige damstrukture.