AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Water: TLU SA vra stappe teen ministers

Die Direkteur van Openbaie Vervolging moet ná meer as ‘n jaar aandui of hy strafregtelike stappe teen drie ministers oor water gaan neem, sê die TLU SA.

Die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) moet nou aandui of hy strafregtelike stappe teen drie ministers oor waterbesoedeling gaan neem.

Luidens ‘n verklaring dring die TLU SA hierop aan nadat hy meer as ‘n jaar gelede reeds klagtes in die verband gelê het. 

Die organisasie sê hy het ook ‘n skrywe aan die Onafhanklike Klagte-direktoraat (OKD) gerig om antwoorde te kry oor die ondersoek na die Polisie se optrede rakende die klagtes wat teen die ministers gelê is. “Die TLU SA is van mening dat die saak nie behoorlik ondersoek is nie en eis gevolglik antwoorde,” lui die verklaring.

Die organisasie het op 7 Mei 2010 teen onder andere die Minister van Waterwese en Omgewingsake ‘n klagte oor waterbesoedeling in die land gelê. Ná ‘n maandelange stryd om samewerking by die Polisie oor die aanklagte te kry, het die organisasie in Februarie 2011 ‘n klagte teen die SAPD by die OKD gelê.

Erns van die saak

Mnr. Bennie van Zyl, TLU SA-hoofbestuurder, sê dit blyk asof die owerhede nie besef dat waterbesoedeling ‘n ernstige saak is nie. “Onlangs is E. coli-besmetting op komkommers in Spanje ontdek en dit het gelei tot verskeie sterftes. Die E. coli-virus is afkomstig van rioolwater.

Die besoedeling in Suid-Afrika kry nie die aandag wat dit behoort te kry nie, met die gevolg dat daar gevaar bestaan dat die Suid-Afrikaanse verbruikers ook aan hierdie besmetting blootgestel kan word, met fatale gevolge.”

Hy sê as die Regering bereid is om streng op te tree oor besmette hondekos, behoort hy soveel te meer op te tree oor moontlik besmette voedsel vir menslike gebruik.

1 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot