AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Watergehalte ? tydbom – AfriForum

Talle munisipaliteite in die land se drinkwater voldoen nie aan nasionale standaarde nie, sê AfriForum.

Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor die swak bestuur van water in Suid-Afrika nadat die uitslae van sy nasionale watermoniteringsveldtog van 2014, bekend as die Blou- en Groendruppel-takprojek, bestudeer is. Meer as 100 AfriForum-takke dwarsoor die land het deelgeneem.

Volgens mnr. Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum, kon die probleme met drinkwater vinnig reggestel word, maar rioolwater hou beduidende gesondheidsrisiko's vir gemeenskappe dwarsoor Suid-Afrika in. "Nalatigheid by beplanning, bestuur en die instandhouding van infrastruktuur lei tot grootskaalse besoedeling van ons waterbronne. Dit kan beduidende risiko's vir mense en die gemeenskap se gesondheid inhou," het Kleynhans gesê.

Bloudruppel
Die Bloudruppel-uitslae het nou al 11 munisipaliteite uitgewys waar drinkwater nie aan nasionale standaarde voldoen het nie. (Sien aangehegte dokument.)

Groendruppel
Hierdie uitslae het groot kommer gewek oor verantwoordelike watergebruik en die instandhouding van dienste deur die Regering. "Tot dusver het 43 watersuiweringsaanlegte in ons projek aan die minimum standaarde vir rioolwater voldoen. Maar 33 voldoen nie, wat ? bedreiging vir menslike gesondheid, voedselsekerheid en die omgewing inhou," het Kleynhans bygevoeg.

Suid-Afrika se nasionale standaarde vir watergehalte maak voorsiening vir 1000 eenhede van E. coli per 100 ml water in behandelde riool. Sien aangehegte dokument vir munisipaliteite wat nie hieraan voldoen nie. Die uitslag van die 2014-verslag sal gebruik word om dieselfde infrastruktuur en ander in 2015 te meet.

"Die projek het die gehalte van drinkwater en behandelde water dwarsoor die land getoets om nakoming van nasionale standaarde te verseker. Die monsters is deur onafhanklike SANAS-geakkrediteerde laboratoriums getoets en die uitslae is geanaliseer," sê Kleynhans.

AfriForum sal dwarsoor Suid-Afrika met al die hulpbronne tot sy beskikking optree om te verseker dat probleme onmiddellik opgelos word ten einde te verseker dat hierdie kosbare hulpbron bewaar word. Dagvaardings word nou op munisipaliteite beteken wat nie voldoen aan die standaard nie.

SMS die naam van jou dorp na 32277 om AfriForum te ondersteun in hierdie inisiatief om die volhoubare gebruik en beskerming van ons waterbronne te verseker. (R1/SMS)

•Sien dokument aangeheg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot