AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Waterindaba kom vir Wes-Kaap

Die Departement van Water en Sanitasie beplan ’n waterindaba om ’n ingrypingsplan te ontwikkel, terwyl damvlakke in die Wes-Kaap aanhou daal.

’n Interministeriële taakspan word op die been gebring om te verseker dat voldoen word aan die waterbeperkings wat in die Wes-Kaap ingestel is.

Waterbeperkings is tans 20% vir huishoudelike en industriële gebruik en 30% vir besproeiing. Hierdie beperkings sal van krag bly totdat die damvlakke weer 85% bereik het.

Groot afname

Mnr. Sputnik Ratau, woordvoerder van die Departement van Water en Sanitasie, sê die gemiddelde damvlakke in die provinsie is op Maandag 8 Mei op 21,7% gemeet. Dit is ’n afname van 10% teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar toe die damme 31,7% vol was.

Die Theewaterskloofdam, die grootste dam in die provinsie se waterverskaffingstelsel, is slegs 15,59% vol. In die ooreenstemmende tyd verlede jaar was dit 32,17% vol. Ratau sê water word van ander damme in die stelsel daarheen oorgedra.

Sedert 18 April kry boere langs die Berg-, Riviersonderend- en Eersterivier en diegene wat waterregstreeks van die Theewaterskloofdam gekry het, nie meer water vir besproeiingsdoeleindes nie. Hierdie boere se toekenning uit die stelsel vir die somer is sedert 1 Junie 2016 m 20% ingekort. Die perk is voor einde April bereik.

Ingrypings

Ander ingrypings om die watertekort weens die droogtetoestande die hoof te bied is onder meer die onttrekking van water uit verskeie bronne in die Wes-Kaap, die skoonmaak van die twee kanale in die Voëlvlei- en die Theewaterskloofdam en die installering van 16 pompe in die Bergrivier.

Die Parlement se portefeuljekomitee vir water en sanitasie is ingelig dat die Departement van Water en Sanitasie vandeesmaand nog ’n waterindaba sal hou om aan ’n ingrypingsplan vir die nabye toekoms te werk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot