AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Waterkrisis dreig in Oos-Vrystaat

’n Waterkrisis dreig in die Oos-Vrystaat met Senekal wat glo slegs weke se watervoorraad het, terwyl talle ander dorpe asem ophou oor die res van die winter.

’n Waterkrisis dreig in die Oos-Vrystaat terwyl die Rosendaldam-waterprojek al vir 10 jaar lank voortsleep, sê Vrystaat Landbou (VL).

Die eerste tekens van die krisis word tans op Senekal bespeur, waar inwoners volgens ’n berig in Volksblad die afgelope week droë krane gehad het. Dié probleem is weens ’n gebreekte waterpyp by die Cyferfontein-waterwerke veroorsaak.

Mnr. Thabo Mokhetoa, bestuurder van die Setsoto-munisipaliteit se waterafdeling, sê die watertoevoer is herstel en die dorp het sedert Woensdag (13 Junie 2012) weer water. Hy sê inwoners kan gerus wees oor die watervoorraad vir die komende maande, want voorsorgmaatreëls is getref as waterreserwes opdroog.

Hy sê as dit nodig is, sal water van ander dorpe na Senekal aangery word. Mnr. Mike Odendaal, verteenwoordiger vir die Senekal-besigheidsforum, sê hulle vrees dat die waterreserwes gedurende die winter kan opdroog. “Ons gaan nie die winter deurgaan sonder ’n waterskaarste nie.”

Probleme vir boere

Boere in die distrik is nie regstreeks afhanklik van die dorp se watervoorraad nie, maar mnr. Martin Detering, streeksverteenwoordiger vir die VL, sê ’n waterskaarste sal wel ’n invloed op boere se bedrywighede hê. “Vat maar ’n boer wat op die dorp melk lewer, water is tog nodig om dit te doen. Dit kan beteken dat boere verder gaan moet ry om ’n afsetpunt vir hul produkte te kry.”

“Senekal is baie afhanklik van die landbou en sake in die dorp en op plase loop hand aan hand. Só ’n probleem gaan dus wye gevolge hê,” aldus Detering.

Rosendaldam-projek

Detering sê hulle kyk met groot afwagting na die Rosendaldam-projek wat die afgelope 10 jaar al voortsleep. ’n Omgewingsimpakstudie oor die projek is reeds afgehandel, maar daar word nie verder iets gesê oor wanneer bouwerk sal begin of die planne sal begin vorm aanneem nie.

Dié dam sal glo water aan onder meer Senekal, Rosendal en Ficksburg verskaf.

“Die kommer oor water strek wyd. Ons hoor van mense van Marquard en Clocolan wat ook bekommerd is. En dis nou winter, dit gaan nie binnekort genoeg reën om damme vol te kry nie,” vertel Detering.

Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot