AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Waterregte-aansoeke verder vertraag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Die staat het appèl aangeteken by die Grondwethof teen die uitspraak in die appèlhof dat waterregte verhandelbaar en oordraagbaar is.

Die appèlhof het onlangs bevind dat houers van waterregte daarop geregtig is om hul regte oor te dra en dat handel in waterregte nie verbode of onwettig is nie. Die departement van water en sanitasie het op 30 November by die Grondwethof teen hierdie uitspraak appèl aangeteken. Dit bring mee dat aansoeke vir die oordrag van waterregte nie oorweeg sal word nie totdat die uitkoms van die grondwetlike hofproses bekend is.

Die appèlhof het beslis ten gunste van drie aansoekers – Lötter, Wiid en die Suid-Afrikaanse vereniging van watergebruikersverenigings – met betrekking tot ’n verklarende bevel oor die korrektheid van ’n omsendskrywe in Januarie 2018 waarin die departement bepaal het dat watergebruiksregte nie oorgedra mag word nie, sê mnr. Janse Rabie, hoof van Agri SA se afdeling vir natuurlike hulpbronne.

Geen verrassing

Hy sê dit is nie ’n verrassing dat die departement besluit het om te appelleer nie omdat die appèlhof self verdeeld was oor hierdie kwessie. Die vermoë om watergebruiksregte op ’n wettige manier oor te dra is noodsaaklik, veral vir die besproeiingsektor.

Die departement verwerk nuwe aansoeke reeds kommerwekkend stadig. Mnr. Julian Conrad, ’n hidroloog en uitvoerende hoof van GEOSS, sê sy maatskappy het reeds meer as 70 hangende aansoeke vir die goedkeuring van waterregte namens kliënte by die departement in die Wes-Kaap. Hoogstens sewe van hierdie aansoeke word elke jaar afgehandel en daar kom jaarliks heelwat aansoeke by. Daar is dus reeds ’n groot bottelnek by die departement.

Hierdie situasie plaas die wettige gebruik van water in ’n onsekere posisie, terwyl die mededinging om water deur verskeie sektore al hoe meer toeneem. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,637.06
+0.9%
Silwer
18.73
+2.1%
Palladium
2,113.50
+3.5%
Platinum
860.50
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,551
+0.5%
Alle aandele
63,938
+0.5%
Hulpbronne 10
56,966
+1.3%
Industriële 25
79,133
-0.5%
Finansiële 15
14,197
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot