AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Waterregte is oordraagbaar, beslis hof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Waterreghouers het die reg om watergebruiksregte oor te dra ingevolge die bepalings van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998).

Waterreghouers het die reg om watergebruiksregte oor te dra ingevolge die bepalings van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998). Dit is nie verbode of onwettig om handel te dryf in sodanige regte nie, het die appèlhof bevind.

Die uitspraak is gelewer deur regter Clive Plasket namens ’n meerderheid van die appèlhof-regters, met ’n minderheidsuitspraak deur regter Tati Makgoka.

Dit volg nadat die hooggeregshof in Pretoria drie aansoeke van die Lötter- en Wiid-boerdery, en die Suid-Afrikaanse vereniging van watergebruikersvereniging (SAAFWUA) vir ’n verklarende bevel oor die korrektheid van ’n omsendbrief deur die Departement van Water en Sanitasie van die hand gewys het. In die omsendbrief wat in Januarie 2018 uitgestuur is, het die departement bepaal dat watergebruiksregte nie oorgedra mag word nie.

Agri SA het van die begin af die regskoste in die Lötter- en Wiid-sake met geld uit sy Vrywillige Waterfonds gedek.

Belangrike uitspraak

“Die uitspraak is uiters belangrik vir Agri SA en ander partye,” sê mnr. Janse Rabie, hoof van Agri SA se afdeling vir natuurlike hulpbronne. “Die vermoë om waterregte wettig ingevolge die bepalings van artikel 25 van die Nasionale Waterwet oor te dra, is noodsaaklik, veral vir die besproeiingsektor. Die oordraagbaarheid van watergebruiksregte ingevolge die Nasionale Waterwet is sedert die begin deur die departement van water en sanitasie beoog en aktief ondersteun.”

Rabie voeg by dat die aangeleentheid ook belangrik is vanuit ’n regsoogpunt, veral met betrekking tot oordrag en verhandeling ingevolge die wet.

“Hierdie uitspraak deur die appèlhof dien as regverdiging vir die posisie wat Agri SA en ander ingeneem het oor die korrekte vertolking van die Suid-Afrikaanse wet.”

Die departement het nog nie aansoek gedoen om teen die uitspraak te appelleer nie.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.22
+0.9%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,636.76
-0.4%
Silwer
18.57
-1.6%
Palladium
2,069.50
-0.2%
Platinum
859.00
+0.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot