AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Watertarief spaar R100-miljoen

Die amptelike watertariefaanpassing van 10% wat aangekondig is, gaan die landbou R100 miljoen bespaar, aldus Agri SA.

Die amptelike watertariefaanpassing van 10%, wat die Departement van Waterwese onlangs bekend gemaak het, gaan die landbou – vergeleke met aanvanklike voorstelle – R100 miljoen bespaar. Luidens ’n verklaring sê mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, die groter realisme van dié styging word besonder verwelkom. 


Die aanvanklike, voorgestelde tariewe ten opsigte van waterhulpbronbestuur (die bestuur en instandhouding van waterhulpbronne) het voorsiening gemaak vir stygings van tussen 0% en 179%. Wat waterinfrastruktuur (onderhoud en bedryf plus waardevermindering) by staatswaterskemas en besproeiingsrade betref, het die voorgestelde tariewe tussen 0% en 50% gewissel.


Onderhandelinge


“Dié deurbraak volg op Agri SA se volgehoue onderhandelinge met die Departement van Waterwese sedert September verlede jaar,” sê Möller. 


Agri SA het ook in sy ekonomiese voorlegging oor die situasie in die landbou die departement daarop gewys dat die besproeiingsektor veral probleme ervaar om voedselproduksie vol te hou weens stygende produksiekoste, soos water en elektrisiteit. Derhalwe het die organisasie versoek dat watertariefstygings tot die minimum beperk moet word.


Waardering


Möller sê hulle is opreg dankbaar teenoor minister Edna Molewa en mnr. Trevor Balzer, haar departement se waarnemende direkteur-generaal, vir hul goedkeuring van die tariefbedeling en begrip van die knellende ekonomiese omstandighede in die besproeiingsektor. 


“Ek vertrou dat daar hopelik ook nou vordering gemaak sal word met Agri SA se voorgestelde ondersoek na die bekostigbaarheid van watertariewe wat betref die departement se waterprysbeleid as deel van die hersiening van die Nasionale Waterhulpbronbestuurstrategie,” sê Möller.


12 Mei 2011


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot