AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Waterwese moet opdok – Agri SA

’n Waterlisensie moet aan die Goede Wellington-boerdery (Edms.) Bpk., oorgedra word ná ’n Appèlhofbeslissing.

’n Kostebevel en ’n beslissing dat ’n waterlisensie aan die Goede Wellington-boerdery (Edms.) Bpk. oorgedra word, is deur die Appèlhof in Bloemfontein aan dié boerdery toegestaan. Dié beslissing volg ná die saak in sowat vyf jaar vir die eerste keer na die Department van Waterwese verwys is.

Die kostebevel is luidens ’n verklaring van Agri SA teen die Minister van Waterwese ingestel. Die organisasie sê hulle het by die saak betrokke geraak om duidelikheid te kry oor die toepassing van die vereistes vir die oordrag van waterrregte, soos toegepas deur die departement.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, sê hulle verwelkom die uitspraak. Hy sê die saak het gefokus op ’n praktyk wat die departement gevolg het waar hul weergawe van swart bemagtiging tot uitsluiting van alle ander faktore wat in die wet gelys word, gebruik is.

Tribunaal en hof
Die aanvanklike aansoek om die oordrag van waterregte is deur die departement geweier, waarna dit na die Watertribunaal verwys is. Die Tribunaal het ook slegs op die transformasiekwessie gefokus, waarna die Noord-Gautengse Hooggeregshof oor die saak genader is.

Dié hof het ten gunste van die boerdery beslis, en het gesê dat die besluit van die Tribunaal – wat ’n administratiewe besluit was – ingevolge die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid deur ’n hof hersien kan word.

Ingevolge dié wetgewing het dié hof aangevoer dat die besluit van die besluitnemer (die Tribunaal) vervang kan word met ’n ander besluit.

Die hof het ook ernstige kritiek teen die swak hantering van die saak deur die Tribunaal gehad en ’n kostebevel teen die betrokke kommissaris, mnr. Atwell Sibusiso Makhanya, in sy amptelike hoedanigheid, ingestel.

Appèl
Die staat en Makhanya het albei teen die beslissing geappèlleer en wou hê dit moet na die Tribunaal terugverwys word. Die Appèlhof het egter bevind dat in ag genome die tydsverloop van die saak en die feit dat ’n funksionerende Tribunaal nie tans bestaan nie, só ’n beslissing onbillik teenoor die boerdery sou wees.

“Die benadering deur die departement het nie die noodsaak vir die effektiewe benutting van water, ekonomiese groei en selfs swart ekonomiese bemagtiging gedien nie. Die Appélhof se uitspraak sal verseker rigtinggewend wees, wanneer die Departement van Waterwese aansoeke vir wateroordragte in die toekoms moet hanteer”, aldus Möller.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.21
-0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,724.26
+1.4%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,315.50
+4.1%
Platinum
933.50
+3.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot