AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Waterwese se geld met valkoë dopgehou

Praat waterminister Nomvula Mokonyane die waarheid oor dié departement se geldsake, wonder die Parlement se portefeuljekomitee vir water.

Om vas te stel of me. Nomvula Mokonyane, Minister van Water en Sanitasie, en haar amptenare vir die Parlement se portefeuljekomitee vir water en sanitasie lieg oor hoe hy ou skuld van R1,5 miljard gaan betaal én steeds met sy beoogde projekte gaan voortgaan, sal die departement nou met valkoë dopgehou word.

Mokonyane en haar departement haal heeltyd die voorblaaie oor beweerde ongerymdhede rakende tenders wat verband hou met die bou van damme.

Op die vooraand van die departement se begrotingsdebat het dié komitee ’n vergadering met Mokonyane en haar senior amptenare belê om meer duidelikheid te kry waar die geld, wat aan kontrakteurs geskuld word, vandaan gaan kom. Die komitee wou dié inligting kry voordat hy die departement se begroting goedkeur.

Komitee se verbasing

Tot die komitee se verbasing het Mokonyane ’n heel ander weergawe as haar amptenare gebied van waar die R1,5 miljard bekom sal word. Die departement het op ’n vorige vergadering die komitee ingelig dat hy munisipaliteite se versnelde gemeenskapsinfrastruktuurprojekte (ACIP) en die infrastruktuurtoelaag vir waterdienste (WSIG) wil gebruik om die ou skuld van R1,5 miljard te betaal. Hy het ook aangedui dat sekere projekte nie mee voortgegaan sal word nie. Die lys van projekte wat gesny sal word, sou aan die komitee verskaf word.

Maar Mokonyane het die komitee die versekering gegee dat geen beoogde projekte in die slag sal bly nie. “Geen bestaande projekte sal geraak word deurdat die ACIP en WSIG te herprioritiseer nie. Altesaam R587 miljoen van die WSIG en R214 miljoen van die ACIP sal herprioritiseer word.”

Sy het die versekering gegee dat met die Nasionale Tesourie, die Departement van Plaaslike Regering en Tradisionele Sake en die ondersteuningsagent vir munisipale infrastruktuur (Misa) saamgewerk word sodat die verskillende toelaes saamgespan kan word om water- en sanitasieprogramme te lewer. Veral waar grootmaat-waterinfrastruktuur is en waar geen watervoorsieningsnetwerk is nie.

Projekte voltooi

Sy het verder aangedui dat siende sekere projekte reeds voltooi is wat uit die streektoelaag vir grootmaatinfrastruktuur befonds word, die R1,5 miljard dan eintlik betaal sal word uit hierdie toelaag wat R5,8 miljard sterk staan.

Die minister se verduideliking het die komitee gefrustreerd en verward gelaat. Die komitee het selfs die opmerking gemaak dat “die Minister ’n baie slim politikus is”, en dat hulle die hoofde van afdelings in die departement daar moet kry om vrae te beantwoord om agter die waarheid te kom.

Hoewel die komitee besluit het om die departement se begroting goed te keur, sal dit onder sekere voorwaardes gedoen word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+0.1%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,699.85
0.0%
Silwer
20.89
+0.9%
Palladium
2,243.05
+0.8%
Platinum
910.54
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot