AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8984
34,00
CORN
07 Okt
-
4785
-33,00
SOYA
07 Okt
-
9580
50,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4947
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Weer: Boere het min skade

Boere in die Oos- en Wes-Kaap het min skade aangemeld met net meer as 20 veevrektes wat in die Oos-Kaap aangeteken is.

Minimale skade en veeverliese is deur boere ná die bitter koue weer in die Oos- en Wes-Kaap aangemeld. Een van die hoofredes daarvoor is dat boere betyds teen die ekstreme toestande gewaarsku is en voorbereidings kon tref, meen Agri Oos-Kaap.
 
Enkele veeverliese is by Agri Oos-Kaap se kantoor aangemeld, en tans staan die getal diere wat in dié provinsie gevrek het, op net meer as 20. Sommige boere het ook skade aan aanplantings wat langs riviere geleë is, aangemeld. Die kantoor wag tans op terugvoering uit dele van die provinsie wat kommunikasieprobleme ondervind.
 
Wes-Kaap
Intussen dui ’n opname deur Agri Wes-Kaap aan dat die meeste reën, 96mm, verlede week in die Riversdal-omgewing gemeet is. Ander dele, soos Franschoek en Ladismith, het oor die naweek tot 70mm reën gemeet.
 
In Piketberg en Malmesbury is onderskeidelik 4mm en 3mm reën oor die naweek gemeet. Geen veeverliese of ernstige skade is tot dusver in die provinsie aangemeld nie.
 
Die meeste sneeu het in die Karoo en Ladismith-omgewing voorgekom. “Agter die Klein-Swartberge in Vleiland is sneeu van tot 40cm diep aangemeld. Geen vloede is tot op datum aangemeld nie en ons raai die goeie sneeu in die berge het die vloei van riviere getem,” lui die opname.
 
Meer reën
Intussen sou die Vredendal-omgewing graag meer reën wou hê: “Weidings is nog baie droog en die manne wat op droëland gesaai het, se gesaaides lyk nie goed nie – hulle soek reën.”
 
Uit die Riversdal kom daar klagtes dat boere nie in hul saailande kan inkom vir bespuitings nie. Hulle word dus genoodsaak om lugbespuiting toe te pas. Die Sonderend- en Breërivier in die omgewing is redelik vol, maar hulle oorstroom nog nie hul walle nie.
 
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot