AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Weer-ghoeroe verwag goeie somerreën

Goeie neerslae kan in Oktober en November in die somersaaigebiede voorkom, sê mnr. Johan van den Berg, weerkundige.

Die waarskynlikheid van reënval vir somergewasse lyk redelik goed, veral in Oktober en November asook rondom Februarie.

Mnr. Johan van den Berg, bestuurder van gespesialiseerde oesversekering by Santam Landbou, het by AMT se vooruitskouingskonferensie gesê verskeie modelle voorspel 'n swak El Niño-verskynsel of dalk selfs neutrale seetemperature in die Niño-gebiede van die Stille Oseaan.

Vroeër vanjaar is groter waarskynlikhede vir 'n El Niño voorspel, maar Van den Berg het gesê dié voorspellings is sedertdien aangepas.

Om seisoensvoorspellings vir Suider-Afrika te doen moet seetemperature in die Indiese Oseaan ook in ag geneem word. Weermodelle voorspel 'n neutrale tot negatiewe Indiese Oseaan Dipool-indeks. Dit beteken dat die normale reënvalpatrone nie te veel beïnvloed behoort te word deur gebeure in die Indiese Oseaan nie.

“Die Indiese Oseaan is dikwels verantwoordelik vir tropiese siklone wat in die kritieke maande van veral Januarie tot Maart voorkom en droogte veroorsaak oor die suidelike deel van Afrika.

“Dit beteken waarskynlik dat somerreënval vir die seisoen as geheel ná aan die langtermyn-gemiddeld behoort te wees. Daar gaan wel droër en warm tydperke wees, maar ook maande met bogemiddelde reenval.

“As 'n mens na die gesamentlike invloed van die neutrale tot negatiewe Indiese Oseaan Dipool-indeks en 'n swak El Nino kyk, is die verwagting oor die sentrale tot westelike dele van die land normale reënval in Oktober en die eerste deel van November, droër toestande in die tweede deel van November en Desember en eerste deel van Januarie, ten minste gemiddelde reënval in die laaste deel van Januarie en Februarie, en weer ondergemiddelde reënval in Maart en April.

“Vir die meer oostelike dele van die land lyk die patroon effens anders met redelike goeie reën wat verwag word in Oktober, November en selfs Desember, maar droër toestande rondom Februarie.”

Van den Berg sê dit lyk asof die reën vanjaar vroeër as die vorige paar jaar gaan begin met goeie tot selfs swaar neerslae wat verwag word in veral die middelste tot laaste deel van Oktober.

* Vroeër die week het prof. Peet Pienaar ’n droër somer voorspel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.82
+0.6%
Silwer
20.99
+1.4%
Palladium
2,310.50
+3.9%
Platinum
925.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,376
+2.6%
Alle aandele
65,848
+2.5%
Hulpbronne 10
63,839
+3.6%
Industriële 25
79,378
+2.4%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot