AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Weer slegte nuus oor brandstof

Die stygende brandstofpryse is nou 'n regstreekse resultaat van politieke inmenging en onsekerheid wat die rand verswak, meen mnr. Dawie Maree van FNB.

Die politieke verwikkelinge rondom finansminister Pravin Gordhan en die gepaardgaande verswakkende wisselkoers gaan veroorsaak dat verbruikers volgende maand wéér ’n prysverhoging in die gesig staar.

Hoewel die situasie nog kan verander, sê mnr. Dawie Maree, hoof van landbou-inligting en bemarking by FNB, dat die onderverhaling op petrol teen 13 Oktober 45c/l was en vir diesel 63c/l. “Sou niks verder verander nie, is dit die verhogings wat ons min of meer dan kan verwag. Die situasie is egter nou baie onseker, gegewe die politieke speelveld. Die wisselkoers ry wipplank met 'n verswakkende tendens en die waarskynlikheid is daar dat die verhogings nog groter kan wees.”

Hy sê ru-olie prys is ook redelik konstant meer as $50/vaatjie wat ook heelwat meer is as verlede maand se gemiddeld. In September het petrol met 45c/l gestyg en diesel het 63c/l duurder geword.

Stygings is groot terugslag

“Vir die landbousektor is hierdie stygings 'n groot terugslag, veral nou so kort voor planttyd van somergrane. Produsente se kontantvloei is steeds onder druk en hierdie styging gaan dit verder belemmer. Uiteraard gaan dit produksiekoste verhoog, en winsgewendheid nadelig raak.”

Marais sê vir die verbruiker is dit ook slegte nuus. Voedsel-inflasie bly hoog en met  stygende brandstofkoste sal dit nog langer so wees.

“Die stygende brandstofpryse is nou 'n direkte resultaat van politieke inmenging en onsekerheid wat die rand verswak. Die beplande beperking van produksie deur die olieprodusende lande is net nog spreekwoordelike olie op die vuur – hoewel daar nog onenigheid onder die verskillende lede is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot