AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Weerstoestande dra by tot beurtkrag’

akkreditasie
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Beurtkrag kan teen Woensdagaand tot vlak 4 verlaag word en teen die naweek na vlak 3 skuif.

Só het mnr. André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, Maandag op ’n mediakonferensie oor die huidige stand van Suid-Afrika se kragnetwerk gesê.

Hy het onder meer gesê weerstoestande soos die hoë reënval in dele van Suid-Afrika en warm temperature in sommige provinsies het bygedra tot die besluit Sondagaand om beurtkrag tot vlak 6 te verhoog.

Daar is op die oomblik ’n tekort van 5 834 MW in die kragnetwerk. Vir elke 1 000 MW se tekort, word een vlak van beurtkrag ingestel om die kragnetwerk stabiel te hou, volgens De Ruyter.

Hy het benadruk Suid-Afrika se kragnetwerk is nie naby aan ’n totale ineenstorting nie. “Ons gebruik beurtkrag juis om ’n totale ineenstorting te voorkom.”

Vlak 8 nie voorsien nie

Eskom verwag ook nie dat dit sal nodig wees om in die nabye toekoms na vlak 8 te skuif nie, maar indien dit wel sou gebeur, is daar gebeurlikheidsplanne wat dan eers bekend gemaak sal word. Hy wou nie uitbrei oor wat hierdie planne behels nie.

Mnr. Thomas Conradie, Eskom se waarnemende van opwekking, het gesê die vloede en hoë reënval in die Vaalrivier-omgewing beïnvloed onder meer die Lethabo-steenkoolkragsentrale. Lethabo is in die noordelike deel van die Vrystaat en nie naby aan die steenkoolvoorsieningsnetwerke van Mpumalanga nie.

Volgens Conradie sukkel dié myn langs die Vaalrivier om steenkool aan die kragsentrale te lewer weens die reënval. “Daar is heelwat steenkool by Lethabo, maar dit is nou nat.” Hy sê die vervoer van steenkool na Lethabo is ook nie noodwendig die antwoord op die probleem nie aangesien vervoerde vragte ook die risiko loop om nat te word.

Planne vir die winter

Conradie het gesê Eskom gaan sy beplande instandhoudingswerk begin afskaal namate die kouer maande nader kom. “Koeberg 1 se opknapping sal soos beplan teen einde Junie afgehandel wees. Ons sal Koeberg se eenheid 2 eers einde Augustus uit diens neem vir dié eenheid se beplande opknapping.” Dit sal volgens De Ruyter Eskom help met die beskikbaarheid van elektrisiteit, maar nie noodwendig beteken beurtkrag sal as gevolg daarvan verlaag word nie aangesien die aanvraag tydens die wintermaande hoër is.

Volgens De Ruyter het Eskom nou die steun van die nasionale tesourie wat agter die kragreus staan met waarborge vir die lenings wat handelsbanke toestaan om diesel aan te koop. Hy het nie ’n spesifieke bedrag vir hierdie finansiering om diesel te verkry bekend gemaak nie. Eskom het vroeër gesê heelwat diesel is tot dusver in Februarie gebrand om beurtkrag op vlak 3 en vlak 4 te hou.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot