AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Welvaartbelasting belemmer grondwaarde

Terwyl belastingvlakke in Suid-Afrika reeds hoog is, sal addisionele welvaartsbelasting boonop die waarde van jou grond beïnvloed.

’n Onmiskenbare verband bestaan tussen hoër belasting vir grond en die waardevermindering van grond.

Hierdie is een van die waarskuwings wat die Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) opper in sy kommentaar op ondersoeke na die wenslikheid en vatsoenbaarheid vir die land om nóg welvaartbelasting in te stel. Die waarskuwing word deur die landboubesigheidskamer, Agbiz ondersteun.

Sou ’n bykomende belasting op grond ingestel word en dit bring mee die waardevermindering, soos wat in ander lande gebeur het, sal dit die kollaterale waarde van die lener bedreig en waarskynlik die risiko vir lenings aan die landbousektor verhoog, verduidelik mnr. Theo Boshoff, bestuurder: regsintelligensie by Agbiz.

Waar die grond vir landboudoeleindes gebruik word, sal bykomende belasting die koste van produksie verhoog. Dit sal meebring dat die verbruiker meer sal moet betaal vir produkte en sal dus hoër kospryse beteken.

“So ’n resultaat kan nie beskou word as ’n bydrae om ongelykheid te verminder nie, want dit is altyd die armes wat die styging in kospryse die ergste voel.”

Die belastingvoorstelle waarvoor die Davis-belastingkomitee ’n aptyt voor ondersoek, is een op grond, ’n nasionale belasting op die waarde van ’n eiendom (dit is bo en behalwe erfbelasting) en ’n jaarlikse welvaartsbelasting gemik op ryk mense.

Die land se drie vorme van welvaartbelasting, wat bestaan uit boedel-, donasie en oordragbelasting, dra slegs 1% tot die staat se belastingkoffer by.

Negatiewe impak

Busa redeneer dat bykomende belasting, in ’n tyd waar die land ’n resessie beleef, ontwikkeling, ekonomiese groei en werkskepping sal strem.

Internasionale navorsing toon juis dat regerings welvaartbelasting baie keer laat vaar omdat dit ongunstige resultate lewer.

Navorsing toon ook dat so ’n belasting ’n negatiewe invloed het op mense se vermoë om te spaar, erge administratiewe uitdagings bied en baie keer daartoe lei dat kapitaal die land uitstroom.

Dit het ook gedien as hindernis vir entrepreneurskap, wat ’n langdurige negatiewe effek op die land se ekonomie gaan hê.

Rakende die bykomende belasting op grond wat voorgestel word, wys Busa uit dat munisipaliteite tans reeds sukkel om erfbelasting akkuraat weer te gee en in te samel.

Só ’n belasting sal net die reeds oneffektiewe stelsel laat voortbestaan wat deur administratiewe uitdagings gekortwiek word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot