AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4787,8
-14,20
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10145
-65,00
WEAT
05 Okt
-
7198,8
29,80
WMAZ
05 Okt
-
4944
28,00
YMAZ
05 Okt
-
4865,2
9,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wen gesogte Yonder Hill-wyne

Noudat die winter op jou drumpel is, benut hierdie geleentheid om ? kis met ses uitsoek-wyne te wen!

Yonder Hill, die wynkelder tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, het 'n kissie met ses van sy Inanda-wyne as prys aangebied vir 'n kompetisie op Landbou.com.

Al wat jy moet doen om in aanmerking vir dié heerlike prys te kom, is om op Landbou.com se nuusbrief in te teken. Dié weeklikse nuusbrief word Vrydae versend met inligting oor nuusgebeure en ander interessanthede.

Soos dit maar in baie gevalle in die boerdery in Suid-Afrika is, het Yonder Hill 'n konneksie met rugby: Die voormalige provinsiale rugbyspeler Frikkie Naudé, 'n voormalige heelagter van die Vrystaat en die WP in die laat 1970’s tot in 1980, en sy vrou Danila is die eienaars van Yonder Hill. Hulle is ook olyfboere van formaat op Olyfberg, Robertson.

Frikkie is 'n sakeman op Stellenbosch en ook ondervoorsitter van die Chris Burger/Petro Jackson-fonds vir beseerde rugbyspelers.

Frikkie het 'n droom gehad om 'n kwaliteit wynreeks teen 'n bekostigbare prys aan die verbruiker te bied en hy het hom puik van sy taak gekwyt. Die eerste Yonder Hill Y-reeks het in 2004 die lig gesien en het sedertdien net vorentoe geboer.

Abé Beukes is die wynmaker op Yonder Hill, geleë langs die R44 sowat 15 km vanaf Stellenbosch. Hier, aan die hange van Helderberg, word 5 hektaar wingerd omtower tot 'n reeks top-wyne.

* Bestaande intekenare op ons nuusbrief sal outomaties in aanmerking kom vir dié prys. Die sluitingsdatum is Maandag, 6 Junie. Landbou.com sal dan die wenner se naam bekend maak en die prys sal by hom/haar afgelaai word. Aflewering net in die RSA.

Klik hier om vir die nuusbrief in te teken. Vul net jou e-posadres in nadat jy op die skakel geklik het. Jy sal dan ‘n bevestigende e-pos by daardie e-posadres ontvang, waarop jy moet klik om in te skryf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.2%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.78
-1.4%
Palladium
2,314.50
-0.3%
Platinum
929.09
-0.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,919
+0.1%
Alle aandele
66,328
+0.0%
Hulpbronne 10
64,383
-0.3%
Industriële 25
80,159
+0.1%
Finansiële 15
14,129
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek beste maaitjie.
Hou van die buitelewe en hou van eerlike vriendkap. Hou om geheime te deel en saam lewe te geniet. Wil lewe geniet.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot