
Teken in op Landbou.com se weeklikse nuusbrief en kom in aanmerking vir dié nuttige geskenk. Dis 'n GamePro Bubo XL herlaaibare kollig ter waarde van R800. Dit kan 620 meter ver skyn, sy batterye hou twee en 'n halfuur en 'n bêresakkie is ingesluit.
Wat moet jy doen? Teken in op ons se weeklikse nuusbrief. Die nuusbrief bevat 'n opsomming van enkele van die week se nuus-hoogtepunte in die landbou. Dis kort en kragtig,en wys ook wat lesers in die volgende uitgawe van Landbouweekblad kan lees.
Stuur slegs 'n e-pos na webred@landbou.com met die woord nuusbrief in die onderwerpsveld. Ons sal jou naam op die lys plaas.
Die gelukkige wenner se naam word op 24 Februarie 2017 getrek. Bestaande én nuwe intekenare op die nuusbrief kom in aanmerking vir die prys.