AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wen slimhalsband vir jou hond

Neem deel aan Garmin se fotokompetisie en wen ’n GPS-halsband vir jou beste vriend.

Honde wat saam met die wildboer en jagter werk, kan nou met die satelliettegnologie in Garmin se halsbande ’n groter aanwins op die plaas wees.

’n Gelukkige leser wat ’n foto en pittige beskrywing van sy hond op Landbou.com se Jou Foto-platform plaas, kan een van die T5-slimhalsbande van R14 499 in die Alpha-reeks wen. Dit word saam met ’n Alpha 100-handtoestel aan die wenner geskenk.

Dié GPS-halsbande is ’n puik hulpmiddel vir die opleiding en bestuur van honde wat op ’n plaas werk, deel is van plaasbeveiliging- of spoorsnyspanne, of as jaghonde diens doen.

Al Garmin se halsbande is duursaam, verstelbaar en in verskillende groottes vir groot en klein honderasse beskikbaar. Dit is waterdig en van helder glimmateriaal gemaak. Die senders is liggewig, dog robuust en die batterye is herlaaibaar.

Die Alpha 100-toestel kan met Tri-Tronics®-tegnologie die roete en posisie van tot 20 honde met die GPS-halsbande volg. Klank- en vibrasieseine help die hanteerder om met die hond te kommunikeer.

Die reikafstand vir die doeltreffende opsporing van die Alpha 100-halsband is tot 14,5 km met die halsbande vir groot honde en tot 6,5 km met die kleiner weergawes.

Reëls van die kompetisie

Die kompetisie is oop vir enigiemand wat nie vir Garmin of Landbouweekblad (of hul filiale) werk nie.

¦ Plaas ’n foto van ’n goeie gehalte van jou hond in sy “werksklere” op die Jou Foto-platform Landbou.com. Gebruik die hutsetiket #GarminDog in die kort beskrywing wat die beoordelaars se aandag sal trek.

¦ Aktiwiteite kan die hond tydens opleiding, spoorsny of tydens ’n jagtog insluit. Liefs geen jagtrofeë of dooie diere op die foto’s nie. Dit gaan oor jou hond wat werk of in die veld is.

¦ Garmin mag foto’s ná die kompetisie in bemarkingsmateriaal gebruik.

¦ Die prys (halsband en handtoestel) kan nie ingeruil word vir ’n ander toestel nie, slegs ’n kleiner halsband om die hond te pas.

¦ Garmin sal tien finaliste kies en daarna op ’n wenner besluit. Die beoordelaars se besluit is finaal.

¦ Die kompetisie sluit op Woensdag 30, November 2016.

¦ Die wenner(s) word in Landbouweekblad se uitgawe van 16 Desember 2016 bekend gemaak.

NAVRAE: Garmin SA: Tel. 011 251 9999.

webwerf: www.garmin.co.za/dog-tracking

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-0.1%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,721.02
-0.3%
Silwer
20.83
-1.1%
Palladium
2,301.50
-0.9%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot