
Die wenner van 'n splinternuwe Landini Globalfarm 105-trekker is mnr. Nico Niemann, melkboer van Schweizer-Reneke!
Op die foto is Dirk Lamprecht (links) van Landbouweekblad, mnr. Nico Niemann en Mike Terblanche, besturende direkteur van Argo Industrial. Foto: Liza Bohlmann
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het!