AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wêreld-eerste vir Dorpers by Megaweek

Dorpers is in die wêreldkollig tydens Agri Megaweek wat in September op Bredasdorp gehou word.

Die eerste Wêreld-Dorperkonferensie en Dorper- en Wit Dorper-wêreldkampioenskap ooit vind vanaf 17 tot 20 September tydens Agri Megaweek op Bredasdorp plaas.

Met die tema "Vordering en volhoubaarheid van Dorperteling" word die groei van hierdie merkwaardige ras oor die afgelope 78 jaar en die pad vorentoe tydens die konferensie belig.

Ernest Connan, voormalige voorsitter van die SA Dorpervereniging, ere-voorsitter, inspekteur en beoordelaar sal 'n aanbieding lewer, terwyl nog sprekers soos dr. Adrian Veitch, 'n Australiese veearts en Dorperteler, Giancarlo Antonie, 'n Dorperteler van Brasilië, dr. Derrick Swart, 'n veekundige by die Landbounavorsingsraad (LNR) en dr. Pier Ronchietto, 'n afgetrede senior navorser van die LNR-Veeinstituut en tans 'n veekonsultant en uitvoerder van vee vir teeldoeleindes, ook sal optree.

Vir die eerste keer ooit, sal die Dorperskou en die 7de Wêreld-Dorper- en Wit Dorper-kampioenskap op Bredasdorp plaasvind.

800 Dorpers en Wit Dorpers sal deur telers van Suid-Afrika en Namibië vertoon word. Dorpertelers van oral in die wêreld kan deelneem op voorwaarde dat hy/sy 'n geregistreerde lid van 'n Dorper-vereniging is en die nodige reëlings vir die invoer en uitvoer van die diere getref het.

Internasionale inspekteurs deel ook hul kennis met belangstellendes deur die aanbied van 'n volskaalse junior en senior Dorperkursus voor die Wêreld-Dorperkonferensie en die Wêreld-Dorperskou.

Kwalifiserende kandidate sal ook die geleentheid gebied word om 'n beoordelaarseksamen af te lê. Die Dorperkursusse is by die Letsatsi Wildreservaat tussen Smithfield en Bethulie.

Vir algemene inligting en navrae: worldevent@dorpersa.co.za,  Tel: (+27) (0) 4984 22241 / Faks: (+27) (0) 4984 23589.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot