AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wêreldberaad oor volhoubare ontwikkeling

Die wêreldberaad oor volhoubare ontwikkeling wat in Augustus in Johannesburg gehou word, kan moontlik die belangrikste globale byeenkoms in die hendaagse geskiedenis van die wêreld en veral Afrika wees.

Die wêreldberaad oor volhoubare ontwikkeling wat in Augustus in Johannesburg gehou word, kan moontlik die belangrikste globale byeenkoms in die hendaagse geskiedenis van die wêreld en veral Afrika wees.

Só sê mnr. Kerneels Pietersen van Agri SA se komitee vir omgewingsake. Hy het gesê op die beraad sal 'n wêreldplan ter tafel gelê word waarin Afrika en ander lande 'n unieke geleentheid sal hê om die leiding te neem.

"Ons het 'n kans om dit reg te doen en om te leer uit die foute van ontwikkelde lande wat in 'n groot mate hul eie natuurlike hulpbronne vernietig het. Die manier waarop Eerstewêreldnasies deur middel van hul nywerhede ontwikkel het, word beskou as inherent verkeerd en fundamenteel onvolhoubaar," het hy gesê.

"Volhoubare ontwikkeling in Afrika beteken dat ons nie dieselfde pad kan loop nie." Hy sê die Verenigde Nasies (VN) se omgewingsplan het bereken dat as almal in die wêreld dieselfde gehalte lewe gehad het as mense in Europa en Noord-Amerika, drie "aardes" nodig sou wees.

Die drie sleutelareas vir aksie wat geïntegreer moet word, is ekonomiese groei en gelykheid, maatskaplike ontwikkeling en bewaring van natuurlike hulpbronne en die omgewing.

Terwyl die wêreld se bevolking oor die volgende 50 jaar van 6,1 miljard tot 9,3 miljard gaan toeneem, is 30 % van besproeiingsgrond, 40 % van reëngevoede gebiede en 70 % van weiveld wêreldwyd in 'n swak toestand. Terselfdertyd is 70 % van visserye uitgewis of ten volle benut, 25 % van die soogdierbevolking was in 1996 al ernstig bedreigd en teen 2025 sal een kwart van alle plantspesies uitgewis wees.

Agri SA het deelgeneem aan die Regering se inisiatiewe ter voorbereiding van die spitsberaad en was ingesluit by die Internasionale Federasie van Landbouprodusente se afvaardiging wat aan die voorbereidende vergaderings van die VN deelgeneem het.

Die beraad sal die grootse konferensie wees wat nog in Suid-Afrika gehou is met sowat 69 000 afgevaardigdes, wat 193 staatshoofde en 3 000 mediaverteenwoordigers insluit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot