AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Wêreldekonomie is onder druk

Die wêreldekonomie is tans onder druk en dinge kan vinnig verander as iets verkeerd loop, sê prof. Johan Willemse.

Die wêreldekonomie is tans onder druk en dinge kan vinnig verander as iets verkeerd loop, sêprof. Johan Willemse, van die Universiteit van die Vrystaat se departement van landbou-ekonomie.


Hy het afgevaardigdes by die jaarlikse Avi Afrika-kongres gewaarsku om hulself van wêreldgebeure te vergewis en nie omkant betrap te word nie. Die kongres is deur die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging aangebied.


Willemse sê ná die wêreldekonomie se afswaai wat in 2008 voorgekom het, is die wêreld tans steeds in die derde fase van die proses, waar baie regerings bankrot kan speel weens die stappe wat hulle tydens die eerste fase gedoen het. 


Volgens Willemse bevind verskeie sterk ekonomieë, wat Spanje, Griekeland, Frankryk, Amerika, Ierland, Italië, Japan en Brittanje insluit, baie druk ekonomiese toestande en word daar tans bespiegel dat die Griekse regering in die voorsienbare toekoms bankrot kan speel.


Hy sê lede die ekonomiese gemeenskap, soos me. Gill Marcus, die president van die Reserwebank, het aangedui dat hulle onrustig is oor dié neigings en die invloed wat dit op die rand en die ekonomie kan hê.


Kommoditeitspryse

Willemse voorspel dat kommoditeitspryse vir grane in die komende maande en jare gaan styg, veral aangesien baie lae vlakke van voedselvoorraad tans bestaan. Hy sê Amerikaanse boere, wat nou mielies moet plant, word tans deur hul regering bygestaan omdat weerstoestande hulle verhinder om te plant.


’n Aansienlike kleiner oes word dus vir Amerika verwag, wat kan lei tot ’n hoë prys vir mielies per ton. Dit kan ’n nadelige impak op die pluimvee bedryf hê, aangesien dit sal lei tot hoër voerpryse.


Die plaaslike mielie-oes word ook laer geskat, wat pryse aan die plaaslike kant ook kan opstoot. Wat oliepryse aanbetref, voorsien Willemse dat dit nie binne die volgende vyf jaar aansienlik gaan daal nie.


“Die geweld in die Arabiese lande gaan nie binne die volgende ses maande uitgesorteer wees nie, en verskeie analiste verwag dat oliepryse vir dié tydperk hoog kan bly. Dit kan oliepryse van soveel as $120 tot $145 per vat beteken”.


Willemse raai die landboubedryf en boere dus aan om te sorg dat hul sake-ondernemings beweeglik is sodat hulle vinnig by veranderende omstandighede kan aanpas.


2 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot