AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wêreldleiers praat oor voedselsake

Voedselsekerheid is in die kollig wanneer die wêreldforum oor landbousake en voedsel in Junie in Kaapstad gehou word.

Meer as 500 studente, akademiese, regerings- en sakeleiers sal na verwagting van 15 tot 19 Junie vir die wêreldforum oor landbousake en voedsel in Kaapstad byeen wees.

Dit word deur die internasionale vereniging vir voedsel- en landbousakebestuur (Ifama) en die korporatiewe raad oor Afrika (CCA) aangebied.

Die landbousakekamer Agbiz het in ’n verklaring gesê hy is ’n groot ondersteuner van Ifama en ’n gereelde deelnemer aan die vereniging se bedrywighede.

Agbiz sê hy en sy Suid-Afrikaanse vennote, veral die Universiteit van Stellenbosch, is lank reeds voorstanders dat ’n globale konferensie oor landbousake op die vasteland gehou moet word. Agbiz het sy lede en die breër plaaslike landbousakegemeenskap gemobiliseer om deel te neem en as borge op te tree en om ’n sleutelrol in die organisering van die forum te speel.

Voedselsekerheid
Die forum se oorhoofse temaraamwerk is Mense voed die wêreld. Interaktiewe besprekings en aanbiedings sal op die gemeenskaplike faktor van menslike talent en potensiaal fokus waardeur globale voedselsekerheid bereik kan word.

Mnr. Thad Simons, president en uitvoerende hoof van Novus International en president van Ifama, sê Afrika is ’n streek met onbeperkte geleenthede, waar landbousake die potensiaal het om dinamiese, ongekende ekonomiese groei en ontwikkeling te dryf.

Agbiz sê die toekoms van Afrika se landbou en landboubesigheid is bo-aan die wêreld se uitgesoekte ekonomiese agendas. Die groter aandag hierop is danksy die streek se enorme groeipotensiaal. Dit is daarom belangrik dat hierdie bedrywe se vermoëns uitgebrei word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.15
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.50
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot