AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wêreldrekord spat op sybokhaar­veiling

’n Rekordprys van R859/kg vir sybokbaar is vandeesweek behaal.

’n Nuwe wêreldrekordprys vir sybokhaar is vandeesweek in Port Elizabeth opgestel toe ’n baal kleinbokkiehaar van 25.4 mikron teen ’n allemintige R859/kg van die die hand gesit is. Dit kom neer op ’n prys van R69 407 vir die betrokke baal. Die vorige hoogste prys was R850,50/kg, twee jaar gelede.

Die verkoper was mnr. Billy Colborne en Seun van Willowmore en die koper mnr. Ivan Smith van die Italiaanse kopershuis, Safil. Die haar is deur CMW bemark. Die rekordprys is opgestel tydens ’n prestige-veiling by die nuwe hoofkantoor van Sybokhaar Suid­Afrika in Walmer, waar net 19 bale kleinbokkiehaar wat vir die Zegna-­kompetisie voorberei is onder die hamer gekom het.

Die tweede hoogste prys was R770/kg vir ’n baal van mnr. Piet Viljoen van Kleinpoort. Dit lot is egter as onverkoop verklaar. Die omset op die veiling het meer as R840 500 beloop. Smith sê die gemiddelde prys van R553/kg wat op die veiling behaal is, behoort as aanmoediging vir sybokhaarboere te dien dat daar baie geld te maak is in ’n goed voorbereide produk van hoë gehalte.

Mnr. Matteo Loro, ’n veselspesialis van Zegna in Italië, wat spesiaal vir die geleentheid na Suid-Afrika gekom het, het gesê dat die drie bale wat die hoogste prys behaal het in hulle Italiaanse aanleg gespin en geweef word om manspakke te maak. Ermenegildo Zegna het verlede jaar ’n boetiek in Sandton geopen.

“Ondanks die trae Europese ekonomie is daar ’n oplewing in indiensneming en is verbruikers meer geneë om geld aan duursame goedere soos sybokhaar te bestee.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot