AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wêreldwye tekort aan graan voorspel

Die internasionale verbruik van graan sal produksie oor die volgende vyf jaar die loef afsteek.

Die wêreldwye beskikbaarheid van graan gaan oor die volgende vyf jaar nie voldoende wees om in die vraag te voorsien nie.

Luidens 'n berig op die Nederlandse webwerf, Boerderij.nl, kan graanproduksie nie byhou met die verbruik nie.

Die Internasionale Graanraad (IGC) sê in 'n verslag die wêreld gaan dié seisoen sowat 1,901 miljard ton graan verbruik. Dié verbruik gaan na raming tot 2,068 miljard ton in 2018/’19 styg. Van die dryfvere vir dié toename is groter welvaart en die groeiende produksie van biobrandstof.

In daardie seisoen sal die wêreld vir die eerste keer ook meer as 1 miljard ton mielies produseer, aldus die IGC. Wat oliesade betref, bly China steeds een van die groeiende markte wat dié mark laat gedy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.89
-0.3%
Silwer
20.42
-1.1%
Palladium
2,282.50
+1.1%
Platinum
919.00
-0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,423
+0.4%
Alle aandele
65,783
+0.3%
Hulpbronne 10
63,199
-0.8%
Industriële 25
79,990
+1.0%
Finansiële 15
13,998
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot