AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Werk aan gesindheid, vra Limpopo-leier

Boere in Limpopo sal aanpassings móét maak, want dié provinsie word saam met Mpumalanga die meeste deur grondhervorming geraak, sê die voorsitter van Agri Limpopo.

Boere in Limpopo sal aanpassings móét maak, want dié provinsie word saam met Mpumalanga die meeste deur grondhervorming, asook water- en mynkwessies geraak, sê mnr. Francois van den Berg, voorsitter van Agri Limpopo.

Hy het op die organisasie se kongres buite Ohrigstad gesê die landbou sal in almal se belang deel van die oplossing moet wees vir landelike ontwikkeling.

“Die landbou kan met sy poel van kundigheid inderdaad ’n belangrike rol speel. Bykans 80% van alle huishoudings in Limpopo leef in voedselonsekerheid. Arm Suid-Afrikaners leef op R500/maand en het R5 per dag vir kos. Dit móét verander en baie gou.

“Hoe langer die situasie voortduur, hoe meer mense sal die platteland verlaat en stede toe trek waar hulle nog minder vir hulself kan sorg. Boere kan ’n belangrike rol speel om probleme te help oplos,” het hy gesê.

Mnr. Corwyn Botha, besturende direkteur van Kaap Agri, sê ’n “energie-ontploffing” en die regte gesindheid is nodig om te doen wat gedoen moet word en te kry wat die landbou nodig het.

Hy het aan boere gesê hulle moet kies wat hulle wil bereik. “Waarvoor wil jy eendag onthou word?”

“Mense vergeet gou wat iemand sê, maar onthou lank hoe hy hulle laat voel,” het hy gesê. Boere se bydrae is om die nasie elke dag te versorg. Hulle moet erkenning kry daarvoor en die man op straat moet wéét van hulle.

8 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
+0.6%
Rand - Pond
22.38
+0.3%
Rand - Euro
19.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
986.74
+0.2%
Palladium
1,450.53
+0.6%
Goud
1,974.17
+0.2%
Silwer
22.95
-0.1%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,696
-0.1%
Alle aandele
75,219
-0.0%
Hulpbronne 10
64,553
-1.9%
Industriële 25
102,289
+0.6%
Finansiële 15
15,363
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot