AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9428,4
67,40
SUNS
29 Sep
-
10162
188,00
WEAT
29 Sep
-
7103
32,00
WMAZ
29 Sep
-
4870,2
-11,80
YMAZ
29 Sep
-
4732
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

‘Werkbare model vir grond is haalbaar’

Heelwat vryemark-verhandeling van grond vind tussen blanke en swart boere plaas, ondanks die vele verwikkelinge daaroor, sê me. Annelize Crosby van Agri SA.

‘n Werkbare model vir Suid-Afrika se grondverdelingskwessie is steeds 'n moontlikheid, ten spyte van al die uitdagings en stadige vordering met die vestiging van nuwe boere.

Me. Annelize Crosby, parlementêre verteenwoordiger van Agri SA, se sy is positief dat 'n werkbare oplossing wat alle Suid-Afrikaners sal tevrede stel, bereik kan word.

Crosby het op die jaarkongres van Vrystaat Landbou in Bloemfontein gesê ten spyte van die vele verwikkelinge oor grondhervorming, vind verbasend baie vryemark-verhandeling van grond tussen blanke en swart boere plaas.

 Samewerking tussen groepe boere

"Allerhande modelle en samewerkingsinisiatiewe tussen die verskillende boerderygroepe kom nou vorendag. Dit sluit plaaswerkers en landelike gemeenskappe in," se sy. "Nóg 'n bemoedigende aspek is dat die beeld van die landbou in die samelewing tans goed is."

Volgens haar is daar vier modelle onder bespreking wat die sukses van grondhervorming kan raak. Die ergste hiervan is 'n staat van algehele anargie, waarvolgens plaasbesettings algemeen voorkom.

As die teenpool hiervan, is 'n scenario waarvolgens oplossings vir grondhervorming deur onderhandelings en toegewings aan alle kante beding word.

Kombinasies van teenpole

Die ander moontlike modelle wat die uitslag van grondhervorming kan beïnvloed, is kombinasies van die twee teenpole waarvolgens 'n mate van hervorming plaasvind.

"Daar is nog 'n mate van orde, maar ook 'n mate van chaos begin ontstaan wanneer die oorgedraagde grond in die hande van 'n elite-groep beland sonder dat 'n verskil op grondvlak bewerkstellig word," sê sy.

Volgens haar word stadige vordering met grondhervorming gemaak indien die maatstaf bloot die hoeveelheid oorgedraagde grond is, en selfs ook as die volhoubaarheid van die proses beoordel word. "Indien die maatstaf die bou van vertrouensbrûe en ook die vryemarkverhandelings is, dan is die vordering nie te sleg nie," sê sy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.41
+0.1%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,647.29
-0.8%
Silwer
18.63
-1.4%
Palladium
2,139.91
-0.5%
Platinum
849.50
-2.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,427
-1.7%
Alle aandele
62,815
-1.6%
Hulpbronne 10
57,368
-0.9%
Industriële 25
77,205
-1.7%
Finansiële 15
13,738
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot