AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Werker van Botrivier wen Agri’s Got Talent

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Faith Nogemane. Foto: Verskaf
Me. Faith Nogemane. Foto: Verskaf
Me. Faith Nogemane, ’n algemene werker van die Wildekrans-wynlandgoed by Botrivier, is op Vrydag 1 Oktober as die agtste wenner van Agri’s Got Talent bekroon.

Weens die covid-19-pandemie is dié sangkompetisie vir die eerste keer regstreeks via sosialemediaplatforms uitgesaai. Me. Ronel Radloff van Diemersfontein by Wellington was tweede. Mnr. Jack Jonas van CRI Citrus Foundation Block by Uitenhage was derde.

Nogemane het die beoordelaars beïndruk met haar weergawes van “Amazulu” en “Stand up for love” en het gesê dat Agri’s Got Talent ’n groot impak op haar gehad het. “Ons het die afgelope week so baie geleer. Hoewel ek gemotiveerd was om te wen, was ek voortdurend bewus van hoe talentvol die ander finaliste is.”

Agri’s Got Talent is ook ’n maatskaplike ontwikkelingsprogram vir landbouwerkers in die vrugte- en wynbedryf. Dit word gesteun deur die sagtevrugtebedryfsorganisasie Hortgro, die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging, die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf en die Wes-Kaapse departement van landbou.

Die finaliste het almal stem-, verhoog- en sosialemedia-opleiding ontvang. Hulle het ook ’n sessie met ’n voorkomskonsultant gehad, wat nuwe klere en ’n selfversorgingspakket ingesluit het. Procare het ook ’n reeks selfontwikkelingswerksessies aangebied om finaliste se selfvertroue te ontwikkel, hulle te leer om konflik te hanteer, asook hul tyd en geld te bestuur.

Die eindronde kan by https://fb.watch/8qxyEWLT9K/ gekyk word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot