AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Werkers dakloos n

Brandskade van meer as R32 miljoen is op plase in Mpumalanga aangerig deur talle wegholbrande verlede week. In twee van die 18 brande wat gewoed het, word brandstigting vermoed. Twee mense is dood, waaronder 'n dertienjarige meisie, en 32 beseer.

Die brande het tussen Bethal en Morgenzon gewoed en altesame 248 992 ha natuurlike weiding, weidinglande en aangeplante weiding op meer as 30 plase vernietig.

Volgens mnr. Lourie Bosman, voorsitter van Agri Mpumalanga, is 57 arbeidergesinne dakloos gelaat ná hul huise afgebrand het, terwyl 2 358 ha mielielande met 'n totale waarde van meer as R15 miljoen afgebrand het. Hierbenewens is 2 282 skape doodgebrand, asook 127 beeste en 40 boerbokke. Meer as 15 700 bale hooi ter waarde van meer as R1,2 miljoen is vernietig, terwyl drie voertuie in die slag gebly het.

Intussen is groot skade in Noordwes in die omgewing van Potchefstroom en Zeerust deur vyf veldbrande aangerig. Ook hier is duisende hektaar veld verwoes en beeste en wild het doodgebrand. Met die skryf hiervan was die presiese syfers vir dié brande nog nie bekend nie.

Twee jeugdiges is in hegtenis geneem weens die brand tussen Zeerust en Ottoshoop waar 10 mense brandwonde opgedoen het, waarvan drie ernstig. Meer as 10 000 ha veld het afgebrand en 200 beeste het doodgebrand.

Die brand het ontstaan toe die jeugdiges blykbaar bye met rook wou verdryf om die heuning uit te haal.

19 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.10
+0.0%
Rand - Euro
17.69
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,702.10
-0.6%
Silwer
20.23
-2.1%
Palladium
2,187.36
-3.3%
Platinum
919.00
-0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot