AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Werkers gaan verloor met minimum loon

Dit maak ekonomies sin vir boere om hul werkers net in kontant te betaal soos wat in die minimum loon vir plaaswerkers voorgeskryf gaan word en dit dan aan die werkers oor te laat om self hul lewensmiddele te koop.

Die Regering moet besef dat die werkers dan die verloorders gaan wees, want "almal weet dat 80 kg mieliemeel sowat R220 kos", het mnr. Cassie Müller, nuwe ondervoorsitter van Vrystaat Landbou, op die kongres in Bloemfontein gesê.

Hy het gesê 'n minimum loon hou gevaar in vir nuwe werksoekers wat nie oor vaardighede en werketiek sal beskik nie. Hulle kan dan nie die minimum loon ontvang nie en sal moeilik toegang tot die arbeidsmark kry.

Daarom het die arbeidskomitee van VL aanbeveel dat leerlingskappe aan nuwe toetreders gegee moet word en dat hulle 50 % van die minimum loon in die eerste jaar ontvang, 75 % in die tweede jaar en die volle bedrag in die derde jaar.

Mnr. Müller het gesê na verwagting sal die minimum loon op die Aardeberaad van 24 Augustus tot 4 September in Johannesburg bekend gemaak word. Die georganiseerde landbou het ná deeglike oorweging slegs een vlak van R500 per maand vir alle streke en bedrywe voorgestel. Die Departement van Arbeid het die finale dokument op 31 Julie bespreek en vir goedkeuring aan die minister voorgelê.

Die georganiseerde landbou verwelkom dit dat die minimum loon eers ses maande ná publikasie in die Staatskoerant opdwingbaar gemaak sal word. Dit sal dus waarskynlik op 1 April volgende jaar in werking gestel word.

Dit wek kommer dat wetgewing arbeid in die landbou al hoe meer reguleer, terwyl ander bedrywe gedereguleer word.

Mnr. Müller het gesê dit wek ook kommer dat die waarde van huisvesting en in natura-vergoeding wat van die kontantloon afgetrek kan word, net 10 % elk is. "Ons weet die werklike waarde is baie hoër. Daarom het die arbeidskomitee aanbeveel dat dit gesamentlik 30 % moet wees."

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,628.34
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.50
+1.6%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot