AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Werkers ontwrig openbare Nersa-sitting

Chaos het op ’n byeenkoms in PE uitgebreek toe ‘n openbare sitting van Nersa oor verhoogde kragtariewe ontwrig is.

Chaos het op ’n byeenkoms in Port Elizabeth uitgebreek toe ‘n openbare sitting van die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) oor verhoogde kragtariewe ontwrig is.
 
Dié sitting is glo deur ’n werkersgroep, wat funksioneer onder die vaandel van Numsa, ontwrig. Die vergadering is in daardie stadium reeds deur mnr. Mohamed Adam van Eskom ingelig oor waarom hoër kragtariewe nodig is. Terwyl mnr. Angus Clark van die Nelson Mandela-sakekamer nog met sy voorlegging besig was, het ’n groep van sowat 50 mense by die saal ingestorm terwyl hulle gedreunsing het.

Die groep het meer as ’n halfuur lank gedans en gedreunsing. ’n Woordvoerder van Numsa, wat die oproeriges toegespreek het, het gesê daar word aangedring dat die byeenkoms opgeskort word, aangesien die mense nie tevrede was met die plek waar dit gehou is nie.

Voedselproduksie bedreig
Mnr. Wayman Kritzinger, die ondervoorsitter van Agri Oos-Kaap wat die georganiseerde landbou se standpunt sou stel, het aan Landbouweekblad gesê sewe organisasies was geregistreer om bydraes te lewer. Dit het Cosatu, die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) en die South African National Civic Organization (Sanco) ingesluit.

In sy voorlegging wat nie gelewer kon word nie, sou Kritzinger aangevoer het dat die beoogde verhoging van 16% baie hoër as die inflasiekoers is en voedselproduksie sal kniehalter. Hy het dit betreur dat die vergadering ontwrig is. “Aan die ander kant verstaan ’n mens die betogers se frustrasie met die buitengewoon hoë tariewe wat Eskom op die land wil afdwing.”

Mnr. Maki Seni, leier van die Kommunistiese Party se jeugliga, het aan Landbouweekblad gesê daar is kommer dat die voorgestelde styging in kragtariewe net tot groter werkloosheid sal lei.

Lees meer oor dié voorval in Landbouweekblad. Kyk hier onder na 'n video wat tydens die sitting geneem is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.19
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,660.96
+0.0%
Silwer
19.00
+1.0%
Palladium
2,167.50
-1.7%
Platinum
863.50
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot