AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Werkers praat nou deur eie forum

Plaaswerkers kry 'n organisasie om na hul belange om te sien, weg van politieke heethoofde.

Die Nasionale Plaaswerkersforum is pas in die Paarl bekend gestel. Dié organisasie sonder winsbejag wat ’n platform is waar plaaswerkers vir hulself kan praat, het sover 7 265 geregistreerde lede in die Wes-Kaap. Die forum hoop om na die res van die land uit te brei.

Die Wes-Kaapse minister van landbou, mnr. Gerrit van Rensburg, het gesê hy is ingenome met die positiewe ingesteldheid van die forum en dat die provinsie se landboudepartement sover as moontlik enige inisiatief sal ondersteun wat poog om dialoog te bevorder.

Die forum is in Januarie 2013 gestig omdat plaaswerkers ná die staking van 2012 siek en sat daarvoor was dat ander partye – wat dikwels niks van die landbou af weet nie – namens hulle praat.

Goeie verhoudinge
“Ons is nie ’n unie nie. Ons doel is om goeie verhoudinge in die bedryf uit te bou met behulp van dialoog. Om dit te kan vermag, kan plaaswerkers slegs lid van die organisasie wees as hul werkgewers óók lede word. Anders is daar eensydige verteenwoordiging,” het me. Rita Andreas, woorvoerder van die forum, aan Landbouweekblad gesê.

Volgens haar werk die forum nou saam met die etiese organisasies, Wieta in die wynbedryf, Siza in die vrugtebedryf en Fairtrade, en ander rolspelers wat kan help om die omstandighede op plase te bevorder.

Plaasbesoeke is op verskeie lede se plase gedoen om te sien of daar aan arbeidswetgewing voldoen word en hoe die werksomgewings verbeter kan word. “Sover kry ons baie goeie samewerking van werkers en boere,”sê Andreas.

Heelwat jong mense
Opleiding is reeds aangebeid om werkers oor hulle regte in te lig en die bestuur van hul persoonlike finansies te verbeter. Sy het daarop gewys dat heelwat jong mense van 18 tot 35 die bedryf nou betree en daar word gepoog om hulle toe te rus met die vermoë om hulle persoonlike finansies beter te bestuur en ook om te spaar vir hul oudag.”

Andreas sê werkers is tans net so onseker soos boere oor uitsprake dat 50% van grond aan werkers afgestaan moet word. “In die eerste plek weet ons dit maak nie finansieel sin nie en dit van beteken dat ons dié plase verloor. Tweedens bestaan geen waarborg dat óns die werkers is wat bevoordeel gaan word nie.”

Hoewel die forum deur baie boere en ander landbou-instansies verwelkom is, het mnr. Tony Ehrenreich,  sekretaris van die Wes-Kaapse tak van Cosatu, dit afgemaak as “net nog ’n psuedo-organisasie wat deur wit boere in samewerking met die Regering geskep is om plaaswerkers te paai en te laat dink dat hulle vir hulself praat. Hierdie organisasies hou gewoonlik nie lank nie en Cosatu sal nie die organisasie toelaat om aan Nedlac en ander belangrike besluitnemingsplatforms deel te neem nie.” 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot