AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Werkgeleenthede daal in landbou

Sowat 30 000 werkgeleenthede het die afgelope 11 jaar jaarliks in die landbousektor verlore gegaan.

Op lang termyn daal die aantal werkgeleenthede in die Suid-Afrikaanse landbousektor. Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) sê dié observasie volg ná Statistieke Suid-Afrika vroeër die week die jongste arbeidstatistiek bekend gemaak het.

Tussen 2001 en 2012 het die aantal werkgeleenthede in die landbousektor met 331 000 gedaal, van 969 000 in 2001 tot 638 000 verlede jaar. Volgens mnr. Kerwin Lebone, die IRV se landbounavorser, verteenwoordig dit ’n jaarlikse daling van sowat 30 000 werkgeleenthede sedert 2001. “Werksverliese is dus ’n goed gevestigde langtermyn-neiging in die sektor.”

Volgens die statistiek het sowat 7,8% van die land se werksmag in 2001 die landbou gewerk. Verlede jaar het dié syfer op 4,7% gestaan.

Lone
Volgens Lebone kan die daling aan verskeie faktore toegeskryf word. Een van dié redes is dat die Bruto Binnelandse Inkomste van die sektor van 16,6% in 1951 tot sowat 2% sestig jaar later gedaal het.

“Op kort termyn kan werksverliese egter verduidelik word deur ’n reeks faktore, wat stygende minimumlone, onsekerheid oor grondhervorming en die toekenning van grondbesitreg aan plaaswerkers, insluit.”

Die nuwe minimumlone wat die afgelope week aangekondig is, kan volgens Lebone dié neiging bespoedig. Dit sal ’n groot terugslag vir landelike ontwikkelingspogings wees. “Dit kan ’n uitgebreide effek hê, wat ’n toename in maatskaplike toelaes en die vlakke van protesaksies in landelike munisipaliteit kan beteken.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot