AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Werknemers van LNR wil staak

Vakbonde binne die Landbounavorsingsraad (LNR) berei hulle voor vir 'n staking nadat die topbestuur aangedui het dat daar geen mandaat vir salarisverhogings in hierdie finansiële jaar is nie.

Die krisis binne die LNR en landbounavorsing het verdiep nadat die raad sy mandaat vir onderhandelings met die werknemerorganisasies aan personeel bekend gemaak het. Daarvolgens is daar geen verhogings nie en ander voordele soos die uitbetaling van verlof en mediese voordele ná aftrede word ook ingekort.

Terselfdertyd lyk dit asof voortgegaan word met die skep van vyf nuwe sake-eenhede wat deur werknemers as super-direktorate beskryf word. Mnr. Chris Kaempffer, vise-voorsitter van die Navorsingsraad-Vakvereniging (NRVV), sê die top-bestuur ontken nie dat die nuwe hoofdirektorate minstens R25 miljoen gaan kos nie.

"Dit is onaanvaarbaar dat daar geld daarvoor is, maar nie vir personeelverhogings nie." Hy sê daar word beplan om enige tyd ná 18 Junie met 'n staking te begin. Die drie grootste vakbonde het op 18 Mei 'n dispuut met die hoofbestuur by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie geregistreer. "Die bestuur het egter aangedui dat hy nog gesprek wil voer en ons wag daarvoor. Ons sal graag die geskil wil besleg en 'n staking keer."

Hy sê 80 % van die LNR en sy onderskeie institute se personeel van sowat 2 800 is lede van die vakbonde. "Al die vakbonde staan saam en ons eis 'n minimum loonsverhoging van 18 %."

Senior personeellede van die LNR sê hulle is uiters ongelukkig oor die toedrag van sake. "Die mense wil nie staak nie, maar is radeloos. Ons word nie ingelig nie, niemand wil verantwoordelikheid aanvaar nie en dit wil voorkom of daar 'n gebrek aan leierskap op hoë vlak is."

Hulle sê die normale verhogingsdatum is 1 April, maar die eerste amptelike inligting daaroor was die onlangse nuus dat die mandaat 0 % is.

'n Werknemer wat annoniem wil bly, sê geld vir opleiding is ook gestaak. Selfs noodsaaklike opleiding soos noodhulp en die hantering van gifstowwe kan nie voortgaan nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.04
+0.5%
Silwer
20.82
+0.5%
Palladium
2,316.19
+4.1%
Platinum
921.91
+1.9%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,554
+3.0%
Alle aandele
66,042
+2.8%
Hulpbronne 10
64,108
+4.0%
Industriële 25
79,614
+2.7%
Finansiële 15
14,078
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot