AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Werkskepping in landbou kwel

Daar is steeds nie ’n toename in die verskaffing van werk in die landbousektor nie, aldus die jongste arbeidsmarkopname deur Statistieke SA .

Daar is steeds nie ’n toename in die verskaffing van werk in die landbousektor nie, aldus die jongste arbeidsmarkopname deur Statistieke SA .

Die markopname wys dat mense in diens van die sektor vanaf 603 000 in die vorige kwartaal tot 598 000 in die tweede kwartaal vanjaar gedaal het. In die tweede kwartaal is slegs 7 000 nuwe poste in die land geskep en die getal werklose mense het tot 4,5 miljoen toegeneem.

Poste gaan tot niet

Dit beteken dat die werkloosheidsyfer van 25% tot 25,7% gestyg het. In die formele sektor (wat die landbou uitsluit) het 21 000 poste tot niet gegaan, terwyl in die informele sektor 34 000 poste geskep is. Sedert die vierde kwartaal van 2008 is altesame 902 000 poste in die land verloor.

Volgens die statistiek het werkloosheid in die land basies onveranderd gebly vanaf die eerste tot die tweede kwartaal omdat sommige bedrywe poste verloor en ander werk geskep het. Die vervaardigingsektor het die meeste poste (68 000) verloor, gevolg deur mynwese (31 000) en die handelsektor (18 000).

Die finansiële en die vervoersektor het die meeste werk geskep met onderskeidelik 73 000 en 50 000 poste.

Te min nuwe toetreders tot arbeidsmark

Mnr. Ian Ollis, DA-LP, meen die styging in die hoeveelheid werklose mense wys op die ekonomie se onvermoë om nuwe toetreders in die arbeidsmark op te neem.

Die land se ekonomie kon boonop nog nie voldoende herstel om die vlakke van indiensneming in pas te bring met die vlakke voor die resessie nie, sê hy. Ollis sê dit word al hoe duideliker dat die administrasie van pres. Jacob Zuma misluk het in sy belofte om vanjaar die jaar van werkskepping te maak.

Die debat oor nasionalisering, die onteiening van grond, beleidsonsekerheid en die onsekerheid oor arbeidsmakelaars is van die faktore wat wys dat die President en sy administrasie onsuksesvol is om die ekonomie in belang van alle Suid-Afrikaners te bestuur, sê Ollis.

10 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot