AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wes-Kaap bly oor ekstra droogtehulp

Agri Wes-Kaap is “besonder dankbaar” vir die ekstra droogtehulp wat die Minister van Finansies vandeesweek belowe het in sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk.

Agri Wes-Kaap is “besonder dankbaar” vir die ekstra droogtehulp wat mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, vandeesweek in sy mediumtermyn-begrotingsraamwerk aan dié provinsie belowe het.


Luidens ‘n verklaring sê die organisasie hoewel die meeste dele van die provinsie al welkome reën gehad het, is dié reën steeds nie genoeg om die droogte te breek nie.


“Die gunstige uitwerking van die droogtehulp is onder meer om boerderypraktyke lewensvatbaar te hou, die plaaslike ekonomie aan die gang te hou en veral bestaande werksmag te behou,” sê mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap.


Die beloftes

Luidens ‘n vroeëre berig op landbou.com het Gordhan R50 miljoen bygevoeg tot die droogtehulp aan die Eden-distrik, wat George insluit. Hy het ook R92 miljoen aan die Mosselbaai-munisipaliteit bewillig vir droogtehulp.


Op nasionale vlak het Gordon R363,2 miljoen bewillig vir onvoorsienbare en onvermydelike uitgawes soos natuurlike rampe en die uitbreek van siektes. Provinsies het ook R214,4 miljoen by hul ramphulptoelae bygekry, om paaie wat deur oorstromings beskadig is, te herstel.


Onderverdeling

Opperman sê hy waardeer ook die volgehoue ondersteuning wat hulle van mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse Minister van Landbou, asook mnr. Andre le Roux van dié departement, en sy span, kry.


“Die toepassing van die finansiering gaan baie spesifiek uitgevoer word en ons gaan saam met die departement werk om die proses so doeltreffend moontlik te laat verloop.  Die hoofdoel is om die maksimum waarde toe te voeg en soveel moontlik boere in die Suid-Kaap te help,” verduidelik Opperman.


29 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.45
+0.4%
Rand - Pond
22.65
+0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.33
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,941.48
+0.1%
Silwer
22.40
+0.0%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,496
+1.0%
Alle aandele
74,972
+0.9%
Hulpbronne 10
65,100
-0.9%
Industriële 25
101,369
+1.6%
Finansiële 15
15,349
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot