AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wes-Kaap druk vir landbougroei

Die Wes-Kaap sal voortgaan om met beleggings in die landbou vol te hou, sê mnr. Alan Winde, LUR van landbou.

Ten spyte van die begrotingsuitdagings van die fiskus, beloof die Wes-Kaapse ministerie vir landbou dat hy voortgaan met sy doelstellings om volhoubare landbouproduksie teen 2025 met 10% te verhoog.

Hierdie boodskap dat toekomstige belegging in die landbou volgehou sal word, is deur mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van landbou, in die provinsiale wetgewer oorgedra toe hy die departement se begroting van R787 miljoen ter tafel gelê het.

Winde het uitgewys dat met projek Khulisa, ’n ekonomiese ontwikkelingskema van die Wes-Kaapse regering, bykomende teikens vir landbouverwerking gestel is. Dié projek het die agri-verwerkingsektor geïdentifiseer as ’n platform vir ekonomiese groei. Die potensiaal bestaan om 100 000 werkgeleenthede te skep en om dié sektor se bruto toename in waarde van R12 miljard tot R26 miljard in die volgende vyf jaar te verhoog.

“Ons hou by hierdie doelwitte ten spyte van die uitdagings van die fiskus.”

Waardetoevoeging

Hy het gesê dat landboubesighede ondersteun word om die uitvoer van produkte se huidige waardetoevoeging van R16,3 miljard per jaar te versterk. Tussen 2003 en 2012 het die waarde van Suid-Afrika se uitvoer met 261% tot VSA$6,7 miljard toegeneem.

“Ons weet dat vir boere om te groei, hulle toegang tot die regte markte moet hê.”

Om dit te vermag het die departement ’n ekonomiese dienste-program om deskundige ekonomiese advies te lewer. Vir hierdie program is R23 miljoen begroot. Winde het gesê oor die afgelope jaar is saam met die private sektor gewerk en duidelike strategieë is opgestel om die doelwitte van projek Khulisa te behaal.

Die eerste stap wat onderneem gaan word, is om die plaaslike kapasiteit van landbouverwerking vir die binnelandse markte  en sleutel buitelandse uitvoermarkte te verbeter.

Kwotavrye marktoegang

Suid-Afrika het tans belastingvrye, kwotavrye marktoegang vir suiwelprodukte na die Europese Unie, maar weens die land se te kort aan geriewe om vir afvalstowwe te toets, beteken dit dat daar nie na daardie markte uitgevoer word nie, het Winde gesê.

Om hierdie probleem aan te spreek, gaan R9 miljoen in die Wes-Kaapse Department van Landbou se veeartsenylaboratorium in Helderfontein belê word om ’n toetslaboratorium op die been te bring waar vir die minimum residuvlakke van uitvoerprodukte getoets sal word.

Vir die ondersteunings- en ontwikkelingsprogram vir boere is R259 miljoen begroot; landelike ontwikkeling R21,9 miljoen; veeartsenydienste R86 miljoen; volhoubare hulpbronnebestuur R97,7 miljoen; navorsing en tegnologie R109 miljoen en R58 miljoen vir gestruktureerde onderrig en opleidingsprogramme in die landbou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.86
+0.7%
Palladium
2,335.00
+5.0%
Platinum
920.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,406
+2.7%
Alle aandele
65,892
+2.6%
Hulpbronne 10
63,762
+3.4%
Industriële 25
79,479
+2.5%
Finansiële 15
14,071
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot